Pas ook vanoggend die lig in jou liggaam op, Gelowige
Die tema vir vanoggend 22 Mei se erediens is :”Pas die lig in jou liggaam op, Gelowige” en die Skriflesing daarvoor is Lukas 11 : 14 tot 36. ‘n Mens […]
Die tema vir vanoggend 22 Mei se erediens is :”Pas die lig in jou liggaam op, Gelowige” en die Skriflesing daarvoor is Lukas 11 : 14 tot 36. ‘n Mens […]
Saterdag 14 Mei was beplan vir ‘n gemeentepiekniek by die Rietvleidam. As gevolg van die reën (heerlike reën!) kon dit nie daar plaasvind en is die funksie verskuif na ons […]
Die tema vir vanaand se erediens is : ” Pinkster : wind, vuur en die woord” en die Skriflesing is die volgende verse : Handelinge 2 : 1 tot 13; Eksodus […]
Die Skriflesing vir vanoggend 15 Mei se erediens is Openbaring 5 met vers 6 as teksvers. Die tema van die erediens gelei deur dr Douw, is “Verbly jou in die […]
Die Skriflesing vir vanaand se erediens is Psalm 47 met verse 6 tot 9 as teksverse. Die tema is “Luister fyn : die oorwinning is behaal! “ Ons sing vanaand […]
Ons sing vanoggend (Sondag 8 Mei) tydens die erediens die onderstaande lied. OF ONS LEWE EN OF ONS STERWE (Beryming van Romeine 14:7 en 8 (Prof Fanie Jooste), melodie Ps.42) Niemand […]
Die tema van vanoggend se erediens is : “Anders as die ander offeraars het hierdie Offeraar gaan ‘sit’ en Hy ‘wag’ “ Ons lewens behoort drie duidelike tekens te dra […]
Vanaand se erediens word gelei deur ds Nico Ligthelm, emerituspredikant van Alkantrant. Die Skriflesing is Efesiërs 3 ; 14 tot 21 en die tema is “Ek bid”. Ons sing vanaand […]
Ds Nico Ligthelm, emerituspredikant van die GK Alkantrant lei vanoggend en vanaand die eredienste. Die tema vir vanoggend se erediens is “Die Ruiter tussen die mirte” en daarvoor word gelees […]
Ds Pieter van der Walt, emerituspredikant van Bethlehem, lei vanaand die erediens. Die Skriflesing is Eksodus 12 : 1 tot 14 en Eksodus 14 : 15 tot 31 met die tema “Afgesonder […]