Hoe kan ek vir die Vader “ja” sê as ek eintlik “nee” bedoel?
Hierdie tema vir vanaand se erediens word deur dr Douw behandel aan die hand van Mattheus 21. https://youtu.be/3RiDHILpeLo
Hierdie tema vir vanaand se erediens word deur dr Douw behandel aan die hand van Mattheus 21. https://youtu.be/3RiDHILpeLo
Die tema van vanoggend se erediens is :” Wie ingegaan het in God se heiligdom, het ‘n hart wat verander is” en dit word toegelig deur die lees van Psalm […]
Die skriflesing kom vanaand uit 2 Sm. 21:1-14. Teks: 2 Sm. 21:1, 14. Ons sing Ps. 47:1, 2 (Omd), Ps. 148:1, 5 en Sb 9-3:1, 2
Dr Douw hanteer vanoggend die onderwerp : “Kan mens eerlik sê, wanneer dit baie sleg gaan, dat niks jou ontbreek nie” aan die hand van Psalm 73 met die klem op […]
Vanaand se erediens is ‘n ruildiens en gevolglik lei ds Attie Venter van Annlin die erediens. Die Skriflesing is Johannes 20: 26 – 31 en die tema van die erediens […]
Dr Douw se tema vir Sondagoggend 6 September is : “Geopenbaar, sigbaar en heerlik!Daarom sonder skaamte uitgesproke.” Skaam en stil oor die evangelie asof jy niks het om te sê […]
Vanoggend neem ons deel aan die Nagmaal en die erediens se tema is :”Wie opreg glo, se trou aan die Evangelie sal nie verdwyn nie, want God …………” Die Skriflesing […]
Die maandelikse byeenkoms van die Kuierkafee is Dinsdag opgeluister met musiek uit ou grammofone. Hendrik Malan, broer van Frans Malan, het spesiaal kom kuier om sy oudhede te kom uitstal.Hy […]
Saterdag 22 Augustus het ‘n groot aantal susters van Pretoriagemeentes en hul vriendinne ‘n geselligheid bygewoon. Dit is gereël deur Kameeldriftgemeente en die fondse gaan benut word deur die President […]