God voer sy alwyse plan met ons uit !
Die preek in vanaand se erediens is ‘n opvolgpreek op laas Sondag (16 Augustus) se preek. Die Skriflesing is Galasiërs 6 met vers 14 as teksvers en die tema is […]
Die preek in vanaand se erediens is ‘n opvolgpreek op laas Sondag (16 Augustus) se preek. Die Skriflesing is Galasiërs 6 met vers 14 as teksvers en die tema is […]
Vanoggend se erediens is ‘n voorbereidingsdiens met die oog op die Nagmaal volgende Sondag. Die Skriflesing is 2 Timoteus 1:1 tot 10 met vers 7 as teksvers. “Die Gees wat […]
Ons is in hierdie dae besig om ons voor te berei vir die gebruik van die Nagmaal op 30 Augustus. Die ouderlinge se huisbesoeke wat nou plaasvind het o.a. betrekking […]
Ons erediens vanaand sentreer om die tema : ” Om te spog in die kruis”. Die Skriflesing daarvoor is Galasiërs 6 : 1 tot 18 met vers 14 as teksvers. […]
Die Skriflesing vanoggend is 2 Timoteus 1:1 tot 10 met vers 8 as teksvers. Die aard van ons aanbidding eis openlike getuienis aan die Here. Uit verskeie oorde is daar […]
‘n Paar foto’s wat geneem is op die Gemeente Wegbreek wat gehou is te Paradeisos.
Die tema van vanaand 9 Augustus se erediens is : “Vertroue op die Here bring ander tot vertroue” Die Skriflesing is Rigters 6 : 1 – 32 met vers 24 […]
Die Skriflesing uit Johannes 6 : 1 tot 14 bring ons by die tema van vanoggend se erediens, nl.”Sonder antwoorde? Vra jy die regte vraag?” Die teksvers is vers 6. […]
Die tema vir vanaand se erediens is :“God se bevryding van Sy kinders hou duidelike opdragte vir hulle in.” Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met Lyttelton en hulle predikant, […]
Die tema van vanoggend se erediens is “Wandel deur die Gees” en die diens word gelei deur ds Pieter van der Walt. emerituspredikant van Bethlehem. Die Skriflesing is Galasiërs 5 […]