Is daar êrens ‘n plek op aarde waar ons veilig is?
Ds. Nico Lighthelm, emerituspredikant van Alkantrant, lei vanaand se erediens. Die Skriflesing is Amos 9 : 1- 6 en vers 1a is die teksvers.Die tema van die erediens is “Stukkend […]
Ds. Nico Lighthelm, emerituspredikant van Alkantrant, lei vanaand se erediens. Die Skriflesing is Amos 9 : 1- 6 en vers 1a is die teksvers.Die tema van die erediens is “Stukkend […]
Ds Nico Ligthelm, emerituspredikant van Alkantrant, lei vanoggend se erediens. Die tema van die diens is: “Die grootste Godswonder” en ds Nico hanteer dit aan die hand van Matteus 2: […]
Ds Fanus Heystek, emerituspredikant van Akasia, lei vanaand se erediens. Die tema van die erediens is “Judas se einde(selfmoord)” en hy gebruik Matteus 27 :3-5 en Johannes 12 : 1-8 […]
Ds Rassie Smit, emeritus predikant van Magalieskruin, lei vanoggend se erediens. Hy gebruik vandag Romeine 8 met teksverse 22,23 en 26 om die tema van die erediens te behandel, nl […]
Dr Klasie Heystek lei vanaand 12 Julie die erediens met as tema “Geloof in aksie”. Volg die erediens deur op oudio of video op die voorblad te klik.
Dr Klasie Heystek, emerituspredikant van Wapadrant lei vanoggend die erediens. Hy gebruik as Skriflesing 2 Petrus 3 : 1-15 vir die tema van die erediens, nl. “Dink reg om reg […]
Dit is met leedwese dat ons bekend maak dat br Jaco Woensdagoggend 8 Julie oorlede is, in die ouderdom van byna 83 jaar. Die troosdiens vind Dinsdag 14 Julie om […]
Die tema van vanaand se erediens is :”Wie staan pa vir wat Judas Iskariot gedoen het?”. Ds Fanus Heystek hanteer dié tema aan die hand van Johannes 13 : 18-30 […]
Ds Rassie Smit, emerituspredikant van Magalieskruin, lei ons erediens vanoggend. Hy doen dit aan die hand van Lukas 7 (teksverse 31-35) en met die tema :”Daar is lewe in ‘n […]
Dr Klasie Heystek, emerituspredikant van Wapadrant< lei vanaand se erediens en sy tema is “Bly jou liefdeslied sing!”. Die Skriflesing vanaand is Jesaja 5 : 1-7 en Johannes 15 : […]