Hoe nader ons God vandag 28 Junie ?
Dr Klasie Heystek, emerituspredikant van Wapadrant, lei ons vandoggend in die erediens met die tema “Is ons Here ‘n verterende vuur?”. Die Skriflesing is vandag Deuteronomium 4: 24; 2 Konings […]
Dr Klasie Heystek, emerituspredikant van Wapadrant, lei ons vandoggend in die erediens met die tema “Is ons Here ‘n verterende vuur?”. Die Skriflesing is vandag Deuteronomium 4: 24; 2 Konings […]
Ds Fanus Heystek, emeritus predikant van Akasia, lei vanaand ons erediens. Sy tema is :”God se boodskap aan ons deur die son” en hy behandel dit aan die hand van […]
Ds Rassie Smit, emerituspredikant van Magalieskruin, lei vanoggend die erediens. Die Skriflesing is 2 Timoteus 1 : 1- 14 en die teksverse is verse 3, 5 en 6. Die tema […]
Ons maak met leedwese die afsterwe Woensdagmiddag 17 Junie van sr Babsie Krüger bekend. Die troosdiens word komende Dinsdag om 11.00 in die Masonic Haven, Jukskeistraat, Die Wilgers, gehou.
Die President Kruger Kinderhuis het saam met die Helpende Harte susters (Sonnika Coetzee en Elmarie Erasmus) van ons gemeente geskenkies opgemaak vir hulle huistannies vir Moedersdag. Dit het die gewers […]
Ds Nico Ligthelm lei ons vanaand in die erediens en behandel vers 5:1 van Efesiërs in sy preek rondom die tema “Christus se voorbeeld volg” Ons sing vanaand Ps.92 : […]
Prof Amie van Wyk begelei ons vanoggend (Sondag 14 Junie) om sekerheid te kry in die wete dat niks ons van God se liefde kan skei nie. Die sekerheid kry […]
Ons maak met leedwese bekend die afsterwe Sondagaand 7 Junie van sr Rina Spengler. Sy was die moeder van sr Elsabe Malan (van Piet Malan). Die troosdiens vind Donderdag 11 […]
Die erediens word vanoggend gelei deur ds Rassie Smit, emerituspredikant van Magalieskruin. Die Skriflesing uit 1 Samuel 4 : 10-22 word gebruik om die tema van die preek te behandel:”God […]
Die erediens word vanaand, Sondag 31 Mei, gelei deur ds Nico Ligthelm emerituspredikant van Alkantrant. Die skriflesing is Efesiërs 5 : 15tot20 met vers18b as teksvers. Die opskrif is :”Die […]