Gelowige, verheug jou in die reuse welvaart wat aan jou geskenk is!
Die Skriflesing vir vanoggend 29 Junie uit 2 Kronieke 21,met die klem op vers 7, bring ons by die volgende punte : * Let op dat jy nie bedrieglike welvaart […]
Die Skriflesing vir vanoggend 29 Junie uit 2 Kronieke 21,met die klem op vers 7, bring ons by die volgende punte : * Let op dat jy nie bedrieglike welvaart […]
Op 24 Mei het ons gemeente weer ‘n suksesvolle belofteveiling gehou. Dié prettige en gesellige geleentheid het die reuse bedrag van ongeveer R60 000 geïn. Kyk na die fotos van […]
U kan die beelduitsendings van die eredienste volg deur op die volgende adresse in te skakel : – oggend om 9.30 http://youtu.be/8cDVIP_O77A – aand om 18.30 http://youtu.be/D4YSdvzacOg
Gelowiges vra dikwels “Het ek ook die Gees ontvang?” “Kan ‘n mens seker wees dat jy die Gees ontvang het?” Lees die volledige preekskets van vandag (15 Junie) deur op […]
Ons Gemeente verheug ons sedert laas Sondag daarin dat ons God se Woord ook in beeld oor die hele wêreld kan uitdra. As u klik op https://www.youtube.com/watch?v=VlomugcctSE of op https://youtube.com/watch?v=IPSn6c8VuvM kan […]
Die Skriflesing vanoggend is Jesaja 50 met as teksvers vers 4. Hulle wat dreig om hulle identiteit in die Here te verloor, word deur die Kneg bemoedig. 1. Wanneer ‘n […]