Vreugde in ons Gemeente
Ons as gemeente deel vandag (11 Mei) graag in die vreugde van die volgende gesinne : – die gesin Dries en Rolene Kruger met Philna se troue laas Saterdag met Malan […]
Ons as gemeente deel vandag (11 Mei) graag in die vreugde van die volgende gesinne : – die gesin Dries en Rolene Kruger met Philna se troue laas Saterdag met Malan […]
Met die Skriflesing uit Jesaja 49 : 1 tot 7 (teksvers 3) word die klem gedurende vanoggend se erediens gelê op : ” Intense aandag is nodig om insig te […]
Die tema vir vanoggend se erediens is : “Bewus van die Here se hand, weet ek hoe die 2014 verkiesing belangrik is” * Die koning moet water na die onderdane […]
Vanoggend se Skriflesing is Handelinge 10 : 27-48 met vers 42 as teksvers. Die tema van Dr Breed se preek is : “Vir voorbereide hoorders maak die feite aangaande die […]
Vanoggend se Skriflesing is Lukas 24 : 1 – 12 en die teksvers is vers 7 Die tema vir die erediens is : “Geen mens het die opstanding waargeneem nie. […]
18 April 2014 Gesamentlike diens GK Alkantrant en GK Waterkloofrand Lees Matteus 27:27-56 Teks: verse 41-43 Prediker: Dr. Douw Breed Tema: Ook ons skud by die kruis die kop, maar […]
Ons Klassis, bestaande uit die volgende gemeentes, vergader vanaand (Maandagaand) : Brooklyn, Derdepoort, Silverton, Waterkloofrand, Cullinan, Meyerspark, Alkantrant, Wapadrant, Kwaggafontein en Eersterust. Ons bede is dat ons Hemelse Vader die vergadering […]
Om u instaat te stel om u voor te berei op vandag se eredienste, gee ons graag die volgende besonderhede deur : Vanoggend se Skriflesing is Jesaja 42 : 1 […]
Die amptelike bekendstelling deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika van ‘n gedeelte van die Bybel “Nuwe Testamente en Psalms, ‘n Direkte Vertaling” vind moreaand (Woensdag 9 April) in Kemptonpark plaas. Dit sal o.a. […]
Vanoggend se Skriflesing is Deut.12 : 1-12 en Jos. 18 : 1-10 en die teksvers is Jos.18 vers 1 Die tema is “Deur God se teenwoordigheid is ons vergenoegd maar […]