Nog ‘n verbondskind gebore
Ons as gemeente is saam met Deon en Carene van der Merwe en Carene se ouers, Jan en Kobie Erasmus, verheug oor die geboorte van Carli, die dogtertjie van Deon […]
Ons as gemeente is saam met Deon en Carene van der Merwe en Carene se ouers, Jan en Kobie Erasmus, verheug oor die geboorte van Carli, die dogtertjie van Deon […]
Vanaand se erediens word gelei deur Ds Ben Fourie van Kameeldrift. Die Skriflesing is Openbaring 1 en die teksverse is Openbaring 1 : 4 en 5. Die tema van die […]
Vanoggend se Skriflesing is Openbaring 3 : 14-22 en die teksvers is vers 14b Die tema vir die preek is : “Wie Christus se evaluering aanvaar, kom by die Een […]
Vanaand se erediens word gelei deur dr Klasie Heystek, emeritus predikant van die GK Wapadrant. Die Skriflesing is Genesis 4 : 1-16 met die hele gedeelte as teksverse. Die tema […]
Dit is met groot vreugde en met dank aan ons Hemelse Vader dat ons bekend kan maak dat Dewald, die verbondskindjie van br.Dewald en sr.Yolande de Beer vanoggend gedoop word ! Die […]
Ds Hendrik de Beer se Skriflesing is Lukas 10: 1 – 24 met Lukas 10:18 as teksvers. Die tema is “Sien vanoggend weer wat ander begeer het om te sien […]
Die Skriflesing vanaand is Johannes 8 : 1-11 en die teksvers is vers 11. Die tema van die preek is : “Die pad na dankbaarheid is ‘n smal pad” Ons […]
Vanoggend se Skriflesing is Openbaring 3 : 7-13 en die teksvers is vers 7 Die tema van die preek is “Met die deur vir my oopgesluit is ek ‘n vreemdeling […]
Die Skriflesing vir vanaand se erediens is 1 Tessalonisense 1 : 1 – 10 en die teksvers is vers 5. Die tema is: ” Dit is die derde Persoon van […]
Die Skriflesing vanoggend is Openbaring 3 : 1 – 6 en vers 1 word as teksvers geneem. Die tema is :”Die Een wat sy gees en gesante stuur, eis dat […]