Aflê van belydenis van geloof
Op Sondag 16 Februarie het Ruan Landsberg die geleentheid gehad om voor die gemeente sy geloof te bely. Almal het na die diens gesellig saam verkeer in die saal.
Op Sondag 16 Februarie het Ruan Landsberg die geleentheid gehad om voor die gemeente sy geloof te bely. Almal het na die diens gesellig saam verkeer in die saal.
Die Skriflesing vanaand is weer Openbaring 2 : 12 – 17 en die teksvers is vers 12. Die tema is : “Hy maak ook die nuwe naam aan elkeen wat […]
Die Skriflesing vanoggend is Openbaring 2 : 12 – 17 met as teksvers vers 12. Die tema vir vanoggend se nagmaaldiens is : “Die Een met die swaard maak skerp […]
Die huidige evangelisasie wat ons gemeente aan uitvoering gee, het baie fasette. Een belangrike faset is die gebruik van die internet. ‘n Bietjie agtergrond: hoewel ons geen aktiewe bemarking gedoen […]
Die Skriflesing vanaand is 1 Konings 17 met as teksvers vers 18. Die sang sal wees : SB. 4-3 : 1,2; Ps. 59 : 1,5,10 en Ps. 40 ; 2,5
Die Skriflesing vanoggend is Openbaring 2 : 8 – 11 en die teksvers is vers 8. Die tema vir die preek is : “Die Eerste en die Laaste het die […]
Ondersteuning word gelewer aan die Wolmer Gemeenskapsprojek, ‘n goedgeorganisserde projek wat uitstekende werk in die noorde van Pretoriua doen Baie dankie vir die lidmate wat so mildelik bygedra het einde […]
Die erediens word deur Ds Christo Swanepoel van Lyttelton gelei en die Skriflesing is Handelinge 23 : 12 – 33. Die teksvers is 23 : 16. Die tema is “God beskerm […]
Vanoggend se Skriflesing is Openbaring 1 : 10 – 18 en 2 : 1 – 7 en die teksvers is 2 : 1 Die tema is : “Straal as kandelaar, […]
Op Sondag 17 November het die gemeente se jaarlikse Kersprogram plaasgevind. Dit was ‘n pragtige gewyde program waartydens die gemeente heerlik kon saamsing tussen die voorlesings deur. Daarna is […]