Tema vir eredienste Sondag 2 Februarie
Sondagoggend se erediens word gelei deur Prof Amie van Wyk, emeritus professor. Die Skriflesing is Matt 4: 1 – 11, Heb. 2:17 – 18 en Heb. 4:15 asook Jakobus 1:12. Die tema […]
Sondagoggend se erediens word gelei deur Prof Amie van Wyk, emeritus professor. Die Skriflesing is Matt 4: 1 – 11, Heb. 2:17 – 18 en Heb. 4:15 asook Jakobus 1:12. Die tema […]
Vanoggend se skriflesing is Jeremia 32 : 1 – 25, en die teksvers is vers 2b. Die tema is : “As ‘n gevangene wat vry is, moet my dade van […]
Die Gemeente se Afskopfunksie wat op 25 Januarie sou plaasvind, is gekanselleer en sal moontlik vir ‘n latere datum gereël word.
Ons gemeente se sosiale aktiwiteite begin eerskomende Saterdagoggend om 10.00 met die tradisionele jaarlikse Afskopfunksie . Die funksie neem die vorm aan van ‘n burgerbraai geselligheid en vind plaas by ons […]
Die Skriflesing is Kolossense 1 : 15 – 20 en 2 : 1 – 7 en die teksvers is Kolossense 2 vers 6 Die tema is : “Moenie wag vir voorspoed […]
Die tema vir vanaand se erediens is :”Die Gees wat ons die waarheid leer ” en die Skriflesing is uit Johannes 16
Die Noordwes Universiteit (NWU) /Teologiese Universiteit Apeldoorn (in Nederland) studenteuitwisselingsprogram is die inisiatief van Proff Francois Viljoen (NWU), Jorrie Jordaan (NWU) en Eric Peels (TUA). Die program behels om tien teologiese student […]
Die tema vir vanoggend se diens is : “Maak seker van die eindpunt dan sal jy in 2014 ‘n vaste voet hê”. Voor ons vir 2014 beplan, moet ons eers […]
Die tema vir vanoggend se erediens is : Bewapen jou met ‘n besondere soort sukses wat tot ware voorspoed in 2014 sal lei.Die skriflesing kom uit 2 Petrus 1 : […]
Die oggenderediens word gelei deur Ds Frans du Toit Lessing, emerituspredikant van Nelspruit. Die Skriflesing is Jesaja 8:5 tot 9:1 en die sang is Psalm 100 vs 2 en 3, […]