Kersdiens 25 Desember 2013
Die erediens op Kersdag is ‘n gesamentlike diens van Waterkloofrand en Alkantrant en hierdie jaar onder die leiding van ons Kerkraad. Ongelukkig het Alkantrant nie ‘n fasiliteit om die diens […]
Die erediens op Kersdag is ‘n gesamentlike diens van Waterkloofrand en Alkantrant en hierdie jaar onder die leiding van ons Kerkraad. Ongelukkig het Alkantrant nie ‘n fasiliteit om die diens […]
Dit blyk dat die klank van die oudio-uitsendings gladnie goed is nie Sekere probleme word tans ervaar met die beheer van die verskillende aspekte van die klank by die rekenaar en […]
Lees wat het die diakens ons op 1 Desember meegedeel deur op die skakel Diakonie hierbo te klik
Die tema vir vanoggend se preek is : “Laat kerstyd jou herinner aan jou regeerskap wat op vernedering na vernedering gevolg het” Die Skriflesing is Hebreërs 2: 5 – 18 […]
Die Skriflesing van vanoggend kom uit 1 Johannes 5 : 1 – 12 en die teksvers is vers 6. Dit is baie spesifieke mense wat waarlik Kersfees kan vier – […]
Vandag vier ons gemeente die Heilige Nagmaal Die Skriflesing vanoggend en vanaand kom uit Markus 1 1 – 13 en die teksvers vir beide eredienste is vs 13. Die tema […]
Die erediens Sondagaand begin vroeër en wel om 17.30. Die Skriflesing sal wees uit Mattheus 1 : 18 -25 en Lukas 1 : 5 – 17 Die teksverse is Mattheus 1 […]
Die tema is : * God versterk ons wanneer dit lyk of Hy afwesig is * God versterk ons in tye van twyfel * Ons word versterk al word die verlossingsplan […]
Die tema vir die preek vanoggend is : ” In die woestyn-Kersgeskiedenis is dit die Een van Nasaret wat gesorg het vir ‘n ware weer-begin” Die Skriflesing is uit Markus 1 […]
Kersprogram op 17 November om 17.30 U word hartlik uitgenooi na ons gemeente se jaarlikse Kersprogram Na afloop van die Kersdiens (om 17.30) en Kersprogram gaam ons gesellig saamkuier en […]