Evangelisasie-aksie 10 November 2013
Evangelisasie-aksie Groep 7: Sosiale Hulpverlening Tshwane. Soos u weet is een van ons projekte om hulp te verleen aan armes in die Wolmer gebied. Ons doen dit deur middel van […]
Evangelisasie-aksie Groep 7: Sosiale Hulpverlening Tshwane. Soos u weet is een van ons projekte om hulp te verleen aan armes in die Wolmer gebied. Ons doen dit deur middel van […]
Vanaand se erediens vind plaas in die kerkgebou van die GK Wapadrand en as Klassis herdenk ons die Hervorming. Verdere besonderhede word in die Waterkruik verskaf.
Ons verneem dat Dr Douw en Prof Henk Stoker se besoek aan die sinode in Indië en hul ander besoeke aan gereformeerdes in Indië sover voorspoedig verloop met die seën […]
Evangelisasie-aksie Groep 7: Sosiale Hulpverlening Tshwane. Soos u weet is een van ons projekte om hulp te verleen aan armes in die Wolmer gebied. Ons doen dit deur middel van […]
Dr Johan le Roux lei ons Sondagoggend in die erediens en die tema vir sy preek is : “Genade, barmhartigheid en vrede vir julle “.Die Skriflesing is uit 2 Tim. […]
Die tema vir vanoggend se preek is : “Geloofstwyfel eis intense, gehoorsame en begeleide geloofinspanning ” Die Skriflesing is uit Lukas 17 : 18 – 28 en die teksvers is […]
Die skrifgedeelte vir Sondagoggend se preek is Lukas 7 : 18 – 35 en die teksvers is vers 35 : “Maar God tree met wysheid op en sy werke bewys […]
Sondagoggend se Skriflesing kom uit Spreuke 12 : 1 – 5 met as teksvers vers 14. Die tema is “Dit is spesifieke mense wat deur hulle woorde en dade seëninge […]
Evangelisasie-aksie Groep 7: Sosiale Hulpverlening Tshwane. In ons vorige inligtingstuk het ons genoem dat ons drie aksies beplan om vanuit ons gemeente hulp te verleen aan hulpbehoewende mense in die […]
Die skriflesing kom uit 1 Petrus 1 vs 13 – 25 en die teksvers is vs 19. Vers 19 sê ons word “losgekoop”. Wie word betaal en hoekom met bloed ?