Preekskets Oggend 11 April 2010
Lees Galasiërs 6:1-10 Teks: vers 8 Met al die verwarring, maak seker dat jy op die akker van die Gees saai. In die verwarring kan ons maklik die regte saailand […]
Preekskets Oggend 14 Maart 2010
Lees 1 Korintiërs 12:12-13:1 Teks: vers 12:13 DIE FEITLIKHEID VAN DIE GEES IN ELKE LEDEMAAT BRING ANDER FEITLIKHEDE NA VORE. Die Gees se saakmakende inwoning in elke ledemaat van die […]
Preekskets Oggend 7 Maart 2010
Lees Johannes 15:1-17 Teks: vers 12 DIE LIEFDE VAN CHRISTUS SE VOLGELINGE VIR MEKAAR IS VAN DIE VADER. Inleiding: Die werk van die Vader, die eenheid tussen die Vader en […]
Preekskets Oggend 28 Februarie 2010
Lees 1 Petrus 4:1-6. Teks: vers 1 DIE OORWINNING VAN CHRISTUS IS ONS WAPEN TERWYL ONS NOG BLOOTGESTEL IS. Ons moenie weerloos die slagveld betree nie. Wanneer ʼn mens as […]
Preekskets Oggend 21 Februarie 2010
Lees 1 Korintiërs 12:1-11 Teks: vers 3 BINNE DIE KRAGVELD VAN DIE GEES IS EK ʼN GELOWIGE MET INSIG EN MOED. Inleiding: Uit 1 Korintiërs 12-14 is dit duidelik dat […]
Preekskets Oggend 14 Februarie 2010
Lees 1 Timoteus 3:1-16 Teks: vers 15 GOD PLAAS SY HUISGESIN MET DIE WAARHEID IN DIE HEEL VOORSTE LINIE. God plaas sy huisgesin in die heel voorste linie. Die afgod […]
Preekskets Oggend 7 Februarie 2010
Lees Genesis 47:11-27 Teks: vers 27 VERSTAAN GOD SE VERSORGING SODAT JY BINNE SY OMGEE LEEF. Die kragte wat in hierdie wêreld werk, verswelg nie God se versorging nie. Nadat […]