Verbonde in isolasie. (31 Januarie 2021 – 9:00vm)
Lees: 1 Johannes 1:1-4 en Johannes 15:1-8 Teksvers: 1 Johannes 1:3 Sing: Ps. 149:1,2,3; Sb. 12-3:1,2; Ps. 25:6,7; Ps. 111:1,3; Sb. 12-2:4,5; Ps. 147:1,3. Die diens word ook per oudio […]
Lees: 1 Johannes 1:1-4 en Johannes 15:1-8 Teksvers: 1 Johannes 1:3 Sing: Ps. 149:1,2,3; Sb. 12-3:1,2; Ps. 25:6,7; Ps. 111:1,3; Sb. 12-2:4,5; Ps. 147:1,3. Die diens word ook per oudio […]
1 Johannes 1:1-4Johannes 15:1-8 ‘Ja, wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons ook aan julle, sodat ook julle aan ons verbonde kan wees. En ons verbondenheid is aan die […]
Maak seker dat die inligting wat jy stoor, “verwerk” is – in geloof verwerk is. As jy “onverwerkte” inligting stoor, sal jy altyd soos ʼn slaaf dink, besin, besluit en […]
Die Vader se besondere wyse van soek, word in ons omgee gesien. Die lewe by die Vader is vir ware kinders die hoogste skat. Die oudste seun in die gelykenis […]
Lees: Lees Eksodus 16 Teks: Eksodus 16:33 Sing: Ps. 100:1, 4; Ps. 71:1, 4, 12; Ps. 133:1, 2; As jy “onverwerkte” inligting stoor, sal jy altyd soos ʼn slaaf dink, […]
Lees: Lukas 15:1-3 en 11-32 Teks: Lukas 15:32 Sing: Ps. 73:11, 12; Ps. 25:6, 7; Ps. 9:1, 7; Ps. 103:1, 3; Die lewe by die Vader is vir ware kinders […]
Geloofsuithouvermoë kom deur deeglike kennis van die Here. Let fyn op vir tekens van geloofs-moegheid. In ons teksgedeelte (v. 27) is twee verwyte wat “Jakob/Israel” tot die Here rig. Hierdie […]
Lees: Jesaja 40:12-31 Teks: Jesaja 40:28 Sing: Ps. 34:1, 2; Ps. 46:1, 6; Ps. 68:1,9; Let fyn op vir tekens van geloofs-moegheid. Deeglike kennis van die Here is ʼn vereiste […]
Lees: Hebreërs 8:1-13 Sing: Psalm 92: 1-2; Skrifberyming 1-1: 1 en 7; Skrifberyming 15-1: 1-4; Psalm 46: 1, 4, en 6;