Preekskets (2 Februarie 2020 – 9:00vm)
DIE EVANGELIE VAN JESUS CHRISTUS Lees 1 Timoteus 1:12-20 1. Die kern van die evangelie Die kern van die evangelie is Jesus Christus. Alles begin by Hom. Die kern is […]
DIE EVANGELIE VAN JESUS CHRISTUS Lees 1 Timoteus 1:12-20 1. Die kern van die evangelie Die kern van die evangelie is Jesus Christus. Alles begin by Hom. Die kern is […]
Skriflesing: 1 Timoteus 1:12-20 & Handelinge 9:1-19 Teks: 1 Timoteus 1:15 Sang: Ps. 121-1:1,4; Ps. 130-1:1,2; Sb. 5-4:1,2; Sb. 5-4:5,6; Ps. 116-1:1,7,10. Tema behandeling: Die kern van die evangelie Die […]
Lees: 1 Timoteus 1:12-20 Wat is die kern van die gedeelte? Is daar ‘n onderskeid tussen sondes wat opsetlik en sondes wat onopsetlik gedoen is? (vers 13) Vergelyk met Numeri […]
Skriflesing: Psalm 19 & Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 2 Teks: Psalm 19:15 1. Die skoonheid van die natuur (vers 1-7) 2. Die waarheid van die Woord (vers 8-11) 3. Die […]
Lees: Psalm 19 &Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 2 Teks: Psalm 19:15 ONS KENNIS VAN GOD 1. Die skoonheid van die natuur (vers 1-7) In digterlike taal word die skepping deur […]
Lees: 1 Timotheus 1:1-11 & Openbaring 2:1-7 Teks: 1 Timotheus 1:5 GOD SE TAAK VIR SY GEMEENTE 1. Doen dit wat reg is As jong predikant is Timoteus werksaam in […]
Skriflesing: 1 Timotheus 1:1-11 & Openbaring 2:1-7 Teksvers: 1 Timotheus 1:5 Sang: Ps. 47-1:1,3,4; Ps. 86-1:1,6; Ps. 119-1:35; Ps. 133-1:1,2; Sb. 2-4:1,2,3 Die tema word behandel onder die volgende hoofde: […]
Onderaan is die inleiding wat met die begin van al die Bybelstudies behandel sal word. Die Bybelstudietye en plekke is soos volg: Donderdag Bybelstudiegroepe 08:30 Groep 1: In die Konsistorie […]
Skriflesing: Romeine 10:1 tot 17 Sang: Ps. 91-1:1,8; Sb. 12-3:1,2; Ps. 90-1:1,9; Ps. 20-1:2,4 (Seënbede by bevestiging van ampsdraers); Ps. 48-1:1,5. Volg die video hieronder of luister in op die […]
Skriflesing: Josua 1:1-19 Teksvers: 9 Sang: Ps. 147-1:1,2,7; Ps. 51-1:1,8; Ps. 1-1:4; Ps. 68-1:1,9; Sb. 18-7:1,3,12. Die opdrag Die belofte Die praktyk