Onvervreembare geborgenheid want Jesus is deur die Gees lewend gemaak (Sondagoggend 25 Feb.)
Vanoggend 25 Februarie se erediens is gerig op die viering van die Heilige Nagmaal. Die Skriflesing is 1 Petrus 3:13 tot 22 en met vers 19 as teksvers. Die tema […]