Maak my gewone lewe die leer van God, ons Verlosser, aantreklik ? (Sondag 10 Des. 9.00
Die Skriflesing vanoggend, 10 Desember, is Titus 2 en die teksvers is vers 11. Die tema vir vanoggend se erediens is: “Kersfees en die wederkoms – versier die leer van God, […]