Gelowige, jy moet erken: “Hy is God!” (18.30 – 13 Augustus)
Die Skriflesing vir vanaand 13 Augustus se erediens is Psalm 100 met vers 3 as teksvers en die tema is:“Erken werklik :”Hy is God!” Ons sing vanaand Psalm 138:1 en […]
Die Skriflesing vir vanaand 13 Augustus se erediens is Psalm 100 met vers 3 as teksvers en die tema is:“Erken werklik :”Hy is God!” Ons sing vanaand Psalm 138:1 en […]
Die Skriflesing vir vanoggend 13 Augustus is Eksodus 28:1 ot 35 met vers 35 as teksvers. Die tema is :“Dodelike erns waar God se genade skitter.” In ons lewe gaan […]
Ons maak met leedwese bekend dat sr Tinie Cloete gister (Saterdag 5 Augustus) oorlede is. Sy was 99 jaar oud. Die begrafnisreëlings sal later bekend gemaak word.
‘n Lank gevoelde behoefte by ons gemeente het gestalte gekry – die saal en kombuis het ‘n gedaanteverwisseling ondergaan. Dit is bewerkstellig deur die bestaande mure aan die suidekant van […]
Ds Cassie Aucamp van die Gereformeerde Kerk Andeon lei vanaand 6 Augustus se erediens. Die Skriflesing is Jesaja 63:7 tot 14 (teksverse 9 en 10 ) en Efesiërs 4:25 tot […]
Ds Ben Smit van die Gereformeerde Kerk Meintjeskop lei vanoggend 6 Augustus die erediens. Die Skriflesing is Jesaja 8:1 tot 18 met vers 18 as teksvers. Die tema is : […]
Die tema vir vanaand 30 Julie se erediens is: “Loof Hom almal, met alles, altyd” Die Skriflesing is Psalm 100 met vers 1 as teksvers en ons sing Psalm 150:1 […]
Die Skriflesing vir vanoggend se erediens is Eksodus 28:1 tot 31 met vers 29 as teksvers. Die tema is :“Op die hart van die h(H)oëpriester, maar dan as edelstene, vir […]
Ons gemeente word ‘n tweede keer hierdie week beproef met ‘n sterfgeval. Sr Bets Coetzee is gisteraand (Donderdagaand 27 Julie) oorlede in die ouderdom van 80-jaar en etlike maande . […]
Ons maak met leedwese bekend dat sr Marietjie Robbertse vandag (24 Julie) oorlede is. Sy was 95-jaar oud. Die troosdiens sal Donderdag 27 Julie om 11.00 in ons kerkgebou (h/v […]