Bly by wat jy geleer het en wat jy vas glo! (12/2 – 18.30)
Die Skriflesing vir vanaand 12 Februarie se erediens is 2 Timoteus 3:10 tot 17 en die teksvers is vers 15. Die tema is :” Skrif, kenniss, verlossing, maar daar is […]
Die Skriflesing vir vanaand 12 Februarie se erediens is 2 Timoteus 3:10 tot 17 en die teksvers is vers 15. Die tema is :” Skrif, kenniss, verlossing, maar daar is […]
Die Skriflesing vir vanoggend 12 Februarie se erediens is Matteus 16:13 tot 28 met vers 24 as teksvers. Die tema is :” Kroon ná die kruis – soos my Verlosser”. […]
Op Sondag 22 Januarie is ‘n aantal nuwe intrekkers deur die Kommissie vir Nuwe Intrekkers getrakteer op ‘n heerlike ete en gesels. Hier is ‘n paar foto’s
Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met Derdepoort en ds Hardus Lee lei die erediens. Die tema van die erediens is :“God maak ons regverdig deur die geloof en laat […]
Die tema vir vanoggend 5 Februarie se diens is : “Wanneer ek eerlik kyk, sal ek stip kyk as God my die onsienlike laat sien. Die Skriflesing is Prediker 3: […]
Groep 1 vergader om 8.30 in die Konsistorie en behandel die preektema van 12 Februarie, nl. “Ons wat opreg bely, weet dat Sy kruis intense begrip bied van ons kruis […]
Ons maak met leedwese bekend dat Br Florie Kotzee vandag 29 Januarie oorlede is in die ouderdom van 90 jaar en enkele maande.Die troosdiens vind op 1 Februarie om 12.00 […]
Vir vanaand 29 Januarie is die Skriflesing 1Johannes 1:5 tot 2:6 en die teksvers is vers 1b van 1 Johannes 2. Die tema is :”Die werk van die regverdige Advokaat […]
Die Skriflesing vir vanoggend 29 Januarie se erediens is Esra 4:1 tot 5, 4:24 tot 5:2 en ook Esra 4:6 tot 23. Die teksvers is Esra 4:3 en 5:2. Dr […]
Die tema vir vanaand 22 Januarie se erediens, wat gelei word deur dr Douw, is:“Vreugde, want jy sien dan God se bouwerk!” Die Skriflesing is weer, soos vanoggend, Esra 3 […]