Hoe moet ons God, godsdiens en die Kerk as moderne gelowiges beleef?
Die tema vir vanoggend 22 Januarie se erediens is : ” Gelowiges, julle is nou en vir altyd God se Eksodus- en Kanaänmense”. Die Skriflesing is Esra 3 en Matteus 2:13 […]
Die tema vir vanoggend 22 Januarie se erediens is : ” Gelowiges, julle is nou en vir altyd God se Eksodus- en Kanaänmense”. Die Skriflesing is Esra 3 en Matteus 2:13 […]
Die tema vir vanaand 15 Januarie se erediens is: ” Wanneer die Here sy kerk bou, gaan Hy radikaal te werk” Die Skriflesing is Esra 1 tot 2: 2 en […]
Die tema van vanoggend 15 Januarie se erediens is :“Uitsig-optrede in 2017”. Die Skriflesing is 2 Kronieke 36 en met vers 23 as teksvers . U vind die volledige preekskets […]
Op 12 Februarie sal ‘n aantal dooplidmate DV hulle geloof voor die gemeente bely. Die volgende dooplidmate wil graag hulle geloof bely : Madelein van Staden, Mart-Marie Reynders, Jean Oosthuizen, […]
Die eerste vergadering van die Breë Kerkraad vir 2017 vind op 25 Januarie om 19.00 in die Kerksaal plaas. Nuuswaardighede wat vir lidmate van belang is, sal na die vergadering […]
Ds Nico Ligthelm se tema vir die erediens vandag 8 Januarie 2017 is :” Denkend en peinsend oor God in die Nuwejaar” en daarvoor lees ons Psalm 77. Vers 7 […]
Dr Johannes Bingle, emerituspredikant van Windhoek, lei vanoggend 1 Januarie die erediens. Die Skriflesing is Psalm 90 met vers 12 as die teksvers en as tema: “‘Om só te tel’ […]
Die tema vir vanoggend, op Kersdag, is : ” Die ‘oormatige’ Kersgebeure rus eenvoudige mense met ‘n strydlied toe.” Dr Douw lees vanoggend Lukas 2: 1 tot 20 en gebruik […]
Die Skriflesing vanaand 18 Desember, is 1 Samuel 25:1 tot 38 met verse 32 en 33 as teksverse. Dr Douw se tema vir die erediens is :”Jy het die insig […]
Die Skriflesing vandag 18 Desember is Lukas 1:26 tot 45 en Lukas 11:14 tot 28 met as teksvers Lukas 11:28. Dr Douw se tema vir die erediens is : “Net […]