Geloftefees op Versoeningsdag 16 Desember
Verskillende Geloftefeeste vind in en om Pretoria sowel as op talle dorpe in Suid-Afrika plaas. Geloftefeeste naby ons gemeente is die een by die Gk Rietvallei en die een in […]
Verskillende Geloftefeeste vind in en om Pretoria sowel as op talle dorpe in Suid-Afrika plaas. Geloftefeeste naby ons gemeente is die een by die Gk Rietvallei en die een in […]
Die Skriflesing vir vanaand 11 Desember se erediens is Kolossense 4 : 7 tot 18 en die teksverse is verse 12 en 13. Ons sing vanaand Psalm 27: 1 en […]
Die tema van vanoggend 11 Desember se erediens is :”Die koms van die Kind Immanuel eis dat jy God betroubaar sal ag in jou leefwêreld”. Dr Douw lees vanoggend die […]
Vanaand se diens is ‘n ruildiens met Rietvallei en ds. Gerhard van Rhyn sal die erediens lei. Die Skriflesing is Job 42:1-17 met vers 5 as teksvers. Ons sing vanaand […]
Die tema vir die erediens vandag 4 Desember is :”God se nuwe bedeling is regtig nuut ” en dr Douw lees daarvoor Deuteronomium 22 :20-21 en Matteus 1:18-25. Die teksvers […]
Ons maak met leedwese bekend dat Dinand Kleynhans, seun van Fritz Kleynhans, Vrydag 25 November noodlottig beseer is in ‘n motorongeluk in Durban. Besonderhede oor die begrafnis sal later bekend […]
Die tema vir vanaand se erediens is :” Reeds, ja reeds afgereken met die sonde !” Die Skriflesing is Romeine 8 : 1 tot 17 en vers 3 is die teksvers. […]
Die Skriflesing vir vanoggend 27 November se erediens is Eksodus 4:21 tot 23 en Lukas 1:26 tot 38 met vers 37 as teksvers. Dr Douw se tema vir die erediens is […]
Ons gemeente se eerste viering in 2017 van die Heilige Nagmaal vind op 26 Februarie plaas en word voorafgegaan deur die ouderlinge se huisbesoeke en die voorbereidingsdiens op 19 Februarie.
Ons gemeente se sosiale projekte neem ‘n aanvang op 26 Februarie 2017 met die sogenaamde “Afskopfunksie” Verdere inligting sal binnekort beskikbaar wees.