Weeg deeglik wanneer jy moet oordeel wat wys is en wat dwaas is.
Die Skriflesing vir vanaand 20 November se erediens is 1 Korintiërs 1 : 18 tot 31 met vers 30 as teksvers. Die tema is “Weeg deeglik wanneer jy moet oordeel wat […]
Die Skriflesing vir vanaand 20 November se erediens is 1 Korintiërs 1 : 18 tot 31 met vers 30 as teksvers. Die tema is “Weeg deeglik wanneer jy moet oordeel wat […]
Die tema van dr Douw vir die erediens Sondagoggend 20 November is : “Met God se nuwe bedeling ‘n werklikheid, is blydskap ook ‘n werklikheid “. Die Skriflesing is Maleagi 4:4-6 en […]
Donderdag 24 November om 10.00 word al die lidmate wat betrokke is by die Kuierkafee en die Bybelstudiegroepe uitgenooi na ‘n koek-en-tee/koffie in die saal.
Op Sondagaand 6 November het ons gemeente weer die Kersgebeure herdenk met ‘n erediens en ‘n musiekprogram daarna. Die aand se program is afgesluit met ‘n kaas-en-wyn in die saal. […]
U kan die jongste nuusbrief (Bloublaadjie) lees deur op “Diakonie” op die voorblad te klik
Vanoggend 13 November vier ons gemeente die Heilige Nagmaal. Die nabetragting word aan die einde van die erediens gedoen en vorm dus deel van die erediens. U kan die volledige […]
OPROEP TOT ‘N DAG VAN VEROOTMOEDIGING OP SONDAG 13 NOVEMBER 2016 Hiermee roep Klassis Potchefstroom kragtens Artikel 66 Kerkorde die Kerke wat in die Algemene Sinode Potchefstroom vergader op tot […]
Kersprogram – Dr Douw Breed gaan voor uit Filippense 1:27-2:11 met vers 5 as fokus. Ons sing Lied 344:1, 2, 3 – Lied 345:1 (a), 2(s(a)), 3(b), 4(a) – Sb. 4-6:1, 5 en vier […]
Die tema van vanoggend 6 November se erediens is : Nooit ‘n ruskans nie! Is dit regverdig ?” en dr Douw hanteer dit aan die hand van Lukas 17:1-10. Die […]
Die tema vir vanoggend se erediens is : “Van weerloosheid tot geloofsvertroue, tot identiteitsvrede tot aanbiddingsvreugde ” Die Skriflesing is Psalm 16 met vers 1b as teksvers. U vind die volledige preekskets […]