Op watter wyse moet ek in my Vader se voetspore volg?
Die tema vir vanoggend 18 September se erediens is :” Groei, en dit in die voetspore van Hom wat gehoorsaamheid geleer het”. Die Skriflesing vir die tema is Hebreërs 5 : […]
Die tema vir vanoggend 18 September se erediens is :” Groei, en dit in die voetspore van Hom wat gehoorsaamheid geleer het”. Die Skriflesing vir die tema is Hebreërs 5 : […]
Die tema van vanaand 11 September se erediens is : “Moenie net sê Jesus se Vader is jou Vader nie. Vertrou hom regtig.” Die Skriflesing is 1 Petrus 4 : […]
Dr Douw se tema vir die erediens (as deel van die Kerkgroei-projek) vanoggend 11 September is :” Die bruid sê nie net op haar knieë : ‘Kom!’ nie. Sy sê […]
Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met die Gk Bergsig en ds Anton Dednam gaan dit lei. Die tema is : “Lief vir alle mense tot eer van God” Die […]
Dr Douw se Skriflesing is vanoggend Efesiërs 4 : 17 tot 24 met vers 23 as teksvers. Die tema is : “Bekering uit ‘n vernude innerlike is grondig en onstuitbaar “. […]
U moet dadelik die volgende datum in u dagboek aanteken : Vrydagaand 14 Oktober. Die tenoor Jannie du Toit saam met die Seniorkoor: Laerskool Anton van Wouw […]
Die Skriflesing is vanoggend 1 Timoteus 2 verse 1 tot 7 en met vers 5 as teksvers. Die tema is :”Begryp daar is net een Middelaar – Middelaar by God […]
Ons gemeente het op 21 Augustus kennis geneem van ons Diakonie se tekort aan fondse . U kan die volledige berig lees deur op “Diakonie ” op die voorblad te […]
Die Skriflesing vir die behandeling van die tema is Johannes 7: 45 – 52. Ons sing vanaand Psalm 48 : 1 en 3 (omd); Psalm 74 : 11, 12 en […]
Die tema vir vanoggend se erediens is : “Om met vertroue te leef, vereis ernstige geloofsdinkwerk” en die Skriflesing daarvoor is Matteus 5:25 – 34 en vers 33 is die […]