Afsterwe sr Rina Vorster
Ons maak met leedwese bekend dat sr Rina Vorster laas Vrydag 12 Augustus oorlede is in die ouderdom van 91 jaar. Die troosdiens vind komende Donderdag 18 Augustus om 12.00 in […]
Ons maak met leedwese bekend dat sr Rina Vorster laas Vrydag 12 Augustus oorlede is in die ouderdom van 91 jaar. Die troosdiens vind komende Donderdag 18 Augustus om 12.00 in […]
Ds Christo Swanepoel van die GK Lyttleton lei vanaand die erediens. Die Skriflesing is Psalm 19 en die tema is : “God bewerk die ware geloof in sy kind deur […]
Die Skriflesing van vanoggend 14 Augustus se erediens is Efesiërs 1 : 1 tot 14 en die tema is : “Uitsonderlik geseën en daarom indringend gerig op God se lof”. […]
Fokustyd 2016 Inhoudsopgawe Inleiding (Deputate Kerkgroei) Voorwoord deur dr Douw Die fokustydformaat Week 1 Bekeer. (29/8/2016 – 4/09/2016) Gedagtes oor die week se tema en dagstukkies Week 2 Gebed […]
Die tema van vanaand (7 Augustus) is : “Om jou goeie werke vir regverdigmaking aan te bied, doen nie net skade aan jou verhouding met ons Verlosser nie. Dit sny […]
Die Skriflesing tydens vanoggend (7 Augustus) se erediens is : Matteus 13 : 44 tot 58 en die tema wat dr Douw gekies het, is : “Raakloop, blydskap en verkoop”. Die […]
Bybelstudie met die oog op Sondagoggend 14 Augustus se preek Lees Efesiërs 1:3-14 Broeder/Suster, Doen Bybelstudie aan die hand van die volgende vrae: Watter Persone van die goddelike Drie-eenheid word in […]
Die tema van vanaand 31 Julie se erediens is : “Ek weet want ek is ‘n heilige – Gód se heilige en God se heiliges ken die misterie !” Die […]
Vanoggend, 31 Julie, se erediens handel oor die tema : “Eers as ek tot opregte aanbidding gevorder het, kan ek vir ander tot seën wees” Is ek ‘n seëndief of ‘n […]
KERKGROEI Bekendstelling van 2016 Fokustydperk Die Kerkraad het goedkeuring verleen dat die Kerkgroei-kommissie die Fokustyd wat in ons gemeente beplan word aan u bekend stel. Dit ìs ons Bybelse opdrag […]