Waar en hoe kry ons standvastigheid ?
Ware Godskennis gee ware standvastigheid. Tydens vanoggend se erediens lees ons Daniël 10; 11: 1-4 en 11 ; 21-35. * Verbondsmense is ook op die Bose se sakelys. * Met […]
Ware Godskennis gee ware standvastigheid. Tydens vanoggend se erediens lees ons Daniël 10; 11: 1-4 en 11 ; 21-35. * Verbondsmense is ook op die Bose se sakelys. * Met […]
Midde in die groot wêreldgebeure gee God intens aandag aan sy kinders en dit tot in die fynste besonderhede.In Daniël 9 (teksvers 24a) kry ons leiding in hierdie verband. U […]
Foto’s van die afskopfunksie (“High tea”) op 25 Januarie 2015
Daniël 8 wys ons daarop om ten spyte van drastiese teenstrydighede ons uitsig op die Hoof van die hemelse leer te behou. In Daniël 8 lees ons dat die pragtige […]
U kan meer lees oor hierdie en ander sake in vandag 18 Januarie se Waterkruik. Klik gerus op “Waterkruik 18 Januarie” op die voorblad.
Leef die nuwe jaar bewustelik onder God se regering. Hierdie onderwerp word tydens vanoggend 18 Januarie se erediens aan die hand van Daniël 7 bespreek. Ons leef nie vanselfsprekend bewustelik […]
Die Sinode het na ‘n lang bespreking die moontlikheid van ‘n spesiale sinode goedgekeur.Hierdie sinode sal net sake wat die eenheid van die kerk raak ondersoek en uit die Skrif […]
Beide eredienste vandag word gelei deur ds Nico Lighthelm, emerituspredikant van Alkantrant. Vanoggend se tema is: “Christus is die werklikheid” en word gehanteer aan die hand van Kolossense 2 met […]
Lees meer oor die besluit van die Sinode wat tans in sitting is deur op die voorblad te klik op die Waterkruik van 11 Januarie.
Die 52ste Nasionale Sinode (of Algemene Sinode) het vandag met sy sittings begin. ‘n Moderamen is gekies en na verneem word is ons predikant, dr Douw Breed, die voorsitter en […]