Seën en sekerheid vir 2015
Uit Psalm 20 kry ons vanoggend 4 Januarie 2015 die hoofgedagte van die erediens : “Die rykste maar ook kragtigste seëninge vir 2015 aan mekaar toegesê” Kom ons sê mekaar […]
Uit Psalm 20 kry ons vanoggend 4 Januarie 2015 die hoofgedagte van die erediens : “Die rykste maar ook kragtigste seëninge vir 2015 aan mekaar toegesê” Kom ons sê mekaar […]
Jou gebede van 2014 sal openbaar of jy werklik gereed is vir 2015. Wat openbaar jou gebede aangaande : -jou aanvaarding en gelowige verwerking van God se vrymag? – jou […]
Dit is met leedwese dat ons bekend moet maak dat sr Kobie Erasmus vanmiddag (27 Desember ) oorlede is. Ons bid vir br Jan en die kinders die vertroosting van […]
Beide eredienste vandag word gelei deur dr Paul Kruger, emerituspredikant van Meyerspark. Vanoggend se Skriflesing kom uit verskillende gedeeltes van die Bybel : Lukas 2:8 – 14; 2 Korintiërs 4: […]
Tydens vanaand se erediens is ds Pieter van der Walt (emeritus van Bethlehem) se tema “God se pakket”. As Skriflesing word Filippense 1 : 1 tot 11 gebruik met vers […]
Ds Rassie Smit, emerituspredikant van Magalieskruin lei vanoggend se erediens. Die Skriflesing is Lukas 15 en die teksverse is verse 28 tot 32. Ons sing vanoggend Ps 33 : 1 […]
My band met die vrou en die Kind bepaal my betrokkenheid by die geveg teen die draak. * In die Kersgebeure word die felheid van die draak se aanslag sigbaar. […]
‘n Aantal van die senior lidmate het die jaar gesellig afgesluit met ‘n ete in die tuin van Roe en An Venter. Kyk na ‘n klompie foto’s wat deur Willie […]
Vanaand se erediens word gelei deur ds Danie Snyman van Pretoria-Magalieskruin terwyl dr Douw aldaar sal preek. Die Skriflesing sal wees Markus 11 en die reksvers vers 33.
Dit wat van Maria bevind is, sal in ‘n sekere sin ook van jou as gelowige bevind word. * Maria se swangerskap het ‘n goddelike oorsprong. * Dit is radikaal […]