Tema vir die oggend erediens 5 Januarie 2014
Die tema vir vanoggend se erediens is : Bewapen jou met ‘n besondere soort sukses wat tot ware voorspoed in 2014 sal lei.Die skriflesing kom uit 2 Petrus 1 : […]
Die tema vir vanoggend se erediens is : Bewapen jou met ‘n besondere soort sukses wat tot ware voorspoed in 2014 sal lei.Die skriflesing kom uit 2 Petrus 1 : […]
Die oggenderediens word gelei deur Ds Frans du Toit Lessing, emerituspredikant van Nelspruit. Die Skriflesing is Jesaja 8:5 tot 9:1 en die sang is Psalm 100 vs 2 en 3, […]
Die erediens op Kersdag is ‘n gesamentlike diens van Waterkloofrand en Alkantrant en hierdie jaar onder die leiding van ons Kerkraad. Ongelukkig het Alkantrant nie ‘n fasiliteit om die diens […]
Dit blyk dat die klank van die oudio-uitsendings gladnie goed is nie Sekere probleme word tans ervaar met die beheer van die verskillende aspekte van die klank by die rekenaar en […]
Lees wat het die diakens ons op 1 Desember meegedeel deur op die skakel Diakonie hierbo te klik
Die tema vir vanoggend se preek is : “Laat kerstyd jou herinner aan jou regeerskap wat op vernedering na vernedering gevolg het” Die Skriflesing is Hebreërs 2: 5 – 18 […]
Die Skriflesing van vanoggend kom uit 1 Johannes 5 : 1 – 12 en die teksvers is vers 6. Dit is baie spesifieke mense wat waarlik Kersfees kan vier – […]
Vandag vier ons gemeente die Heilige Nagmaal Die Skriflesing vanoggend en vanaand kom uit Markus 1 1 – 13 en die teksvers vir beide eredienste is vs 13. Die tema […]
Die erediens Sondagaand begin vroeër en wel om 17.30. Die Skriflesing sal wees uit Mattheus 1 : 18 -25 en Lukas 1 : 5 – 17 Die teksverse is Mattheus 1 […]
Die tema is : * God versterk ons wanneer dit lyk of Hy afwesig is * God versterk ons in tye van twyfel * Ons word versterk al word die verlossingsplan […]