Preekskets (2 Julie 2023 – 17:00)
Hierdie skakel gee toegang tot die regstreekse video uitsending. Lees: 2 Samuel 23:1-7 Teksvers: 2 Samuel 23:2 Belydenis: NGB Artikel 3 Sing: […]
Hierdie skakel gee toegang tot die regstreekse video uitsending. Lees: 2 Samuel 23:1-7 Teksvers: 2 Samuel 23:2 Belydenis: NGB Artikel 3 Sing: […]
Hierdie skakel gee toegang tot die direke uitsending. Lees: Genesis 15 Teksvers: Genesis 15:18 Sing: Ps. 46:1,4,6; Ps. 25:2,7; Ps. 105:5; Sb. 16:1,3,6,7; Ps. 81:12; […]
Dink ook ‘agtertoe’ om vertroos ‘vorentoe’ te dink Wanneer ‘agtertoe-dink’ op ‘vorentoe-dink’ van toepassing Die betekenis van ‘agtertoe-dink’ Dink ook ‘agtertoe’ om vertroos ‘vorentoe’ te dink Dit was vir Asaf, […]
Psalm 87 ‘Die HERE teken in die boek van volke op: “Hierdie een is daar gebore.” HEMELSE BURGERSKAP As ’n kind gebore word, is dit ’n wonderlike gebeurtenis. Nuwe lewe. […]
LOFLIED OOR GOD SE VERLOSSING 1. Hartseer nood Na koning Hiskia se wonderbaarlike genesing oordink hy die ingrypende dinge wat met hom gebeur het. Hy sit dit op skrif en […]
DIE VURIGE GEBED VAN DIE GELOWIGE 1. Hiskia se gelowige gebed (v. 1-3) Koning Hiskia het oor die twee-stammeryk van Israel regeer te midde van baie politieke onrus. In daardie […]
Die regstreekse uitsending kan op hierdie skakel verkry word. Lees: Hosea 1:1-12 Teks:Hosea 1:10-12 Sing: Ps. 18:1,2,14; Ps. 105:1,5; Ps. 80:1,10; Ps. 98:1,3,4. “Maar die kinders van […]
Die regstreekse uitsending kan op hierdie skakel gevolg word. Lees: 1 Korinthiërs 12:31-13:13 Teks: 12:31 Sing: Ps. 85:1,3,4; Ps. 86:1,6; Sb. 2-4:1,2,3; Ps. 87:1,5; […]
Die regstreekse uitsending is op hierdie skakel beskikbaar. Lees: Jakobus 5:7-20 Teks: Jakobus 5:13-15 Sing: Ps. 8-1:1,3,4,5; Ps. 42-1:1,5; Sb. 10-1:1,2,3,4; Ps. 91-1:1,8. ‘As iemand van julle swaarkry, […]
Die regstreekse uitsending is op hierdie skakel beskikbaar. Die Dood is oorwin! Lees: Markus 16:1-8; 1 Korinthiërs 15:12-20, 50-58 Teks: 1 Korinthiërs 15:54,55,57 Sing: Ps. […]