Preekskets (8 November 2020 – 6:30nm)
Eers as ek tot opregte aanbidding gevorder het, kan ek vir ander tot seën wees. Is ek ‘n seëndief of ‘n seënuitdeler? Jakob was in sy lewe nie regtig tot […]
Eers as ek tot opregte aanbidding gevorder het, kan ek vir ander tot seën wees. Is ek ‘n seëndief of ‘n seënuitdeler? Jakob was in sy lewe nie regtig tot […]
Genesis 5:1-8 & 21-27 ‘En Henog het met God gewandel; en hy was daar nie meer nie, want God het hom weggeneem.’ OM SAAM MET GOD TE WANDEL Wat is […]
Genesis 1:26-31Psalm 8 ‘Ons glo dat die Vader, toe Hy dit goedgedink het, deur sy Woord, dit wil sê deur sy Seun, die hemel en die aarde en alle skepsels […]
Psalm 16 ‘Daarom is my hart bly en juig my binneste; ja, my liggaam bly veilig.’ DAAROM JUIG MY SIEL! Dawid noem Psalm 16 ‘n Miktaam. Dit is ‘n Hebreeuse […]
Met dank aan die samesteller: Prof Hendrik van der Wateren, van die Gereformeerde Kerkmuseum Waterberg in Nylstroom U word hartlik uitgenooi om die viering by te woon, alternatiewelik word die […]
Genesis 1:20-25 asook Romeine 8:18-30 Teks: Romeine 8:18-30 ‘Ons glo dat die Vader, toe Hy dit goedgedink het, deur sy Woord, dit wil sê deur sy Seun, die hemel en […]
Markus 14:27-31;66-721 Petrus 2:21-25 ‘En hy (Petrus) het bitterlik begin huil.’ JESUS CHRISTUS: VERLAAT EN VERLOËN VIR ONS VERGEWING Petrus het bitterlik gehuil. As jy jou vir ‘n tydjie in […]
Genesis 1:14-19Prediker 3:1-8 ‘Ons glo dat die Vader, toe Hy dit goedgedink het, deur sy Woord, dit wil sê deur sy Seun, die hemel en die aarde en alle skepsels […]
Markus 14:53-65 “Is jy die Christus, die Seun van die Lofwaardige?” Jesus antwoord: “Ek is!” VIR OF TEEN JESUS CHRISTUS Hier waar ons stilstaan waar Jesus voor die Sanhedrin verskyn […]
Lees Spreuke 21:1-17. Teks: vers 1 Die Here sal ook die huidige koning(s) soos water lei tot voordeel van sy gesaaides. Is die mag van die koning(s) regtig so onbeperk? […]