Preekskets (8 Maart 2020 -9:00vm)
Skriflesing: 1 Timotheus 3 Teks: Efesiërs 4:11-16 JESUS CHRISTUS REGEER SY KERK 1. Die instelling van die amp Die Insteller van die amp is Jesus Christus. Die kerk behoort […]
Skriflesing: 1 Timotheus 3 Teks: Efesiërs 4:11-16 JESUS CHRISTUS REGEER SY KERK 1. Die instelling van die amp Die Insteller van die amp is Jesus Christus. Die kerk behoort […]
Lees: 1 Timoteus 3 Wat is die verband tussen 1 Timotheus 3 en Eksodus 18? In besonder as daar na Eksodus 18:21 gekyk word. Wat is ‘n ouderling? Vergelyk met […]
Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie. Lukas 23:13-25; 32-38 Teks: Lukas 23:34a Die gerigtheid van die bedeIn vers 13 hoor ons aan wie hierdie bede […]
Die eerste kruiswoord: Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie. Lees: Lukas 23:32-38 Saam met Jesus is twee misdadigers gekruisig. Hulle het Christus verneder as Koning […]
DIE GESAG VAN DIE HEILIGE SKRIF Lees: Nehemia 8 Belydenis: NGB Artikel 5 Teks: Nehemia 8:9,10 1. Die bron van die gesag Die Woord het gesag want dit kom van God […]
DIE BIDDENDE KERK VAN JESUS CHRISTUS 1 Timoteus 2 Teks; vers 95,6a 1. Die opdrag waartoe Paulus skryf aan Timoteus hoe die sake ordelik in die gemeente moet verloop. God […]
Lees: Lukas 24:44-53 Belydenis: NGB artikel 4 Teks: Hebreërs 1:1-4 GOD PRAAT DEUR SY SEUN JESUS CHRISTUS 1. Die Ou Testament (vers 1,2) In die Ou Testament het die Here […]
Lees: 1 Timoteus 2:1-7 Wat behels dit om ‘n biddende kerk te wees? In vers 1 praat Paulus van 4 soorte van gebede – smekinge, gebede, voorbidding en dankgebede. Waarom […]
2 Samuel 23:1-7 DIE GESKREWE WOORD VAN GOD 1. Die ontstaan van die Woord In die Bybel is God self aan die Woord. Die Woord van die Here is op […]
DIE EVANGELIE VAN JESUS CHRISTUS Lees 1 Timoteus 1:12-20 1. Die kern van die evangelie Die kern van die evangelie is Jesus Christus. Alles begin by Hom. Die kern is […]