Watter tekens behoort ons lewens ook op 8 Mei te dra ?
Die tema van vanoggend se erediens is : “Anders as die ander offeraars het hierdie Offeraar gaan ‘sit’ en Hy ‘wag’ “ Ons lewens behoort drie duidelike tekens te dra […]
Die tema van vanoggend se erediens is : “Anders as die ander offeraars het hierdie Offeraar gaan ‘sit’ en Hy ‘wag’ “ Ons lewens behoort drie duidelike tekens te dra […]
Vanaand se erediens word gelei deur ds Nico Ligthelm, emerituspredikant van Alkantrant. Die Skriflesing is Efesiërs 3 ; 14 tot 21 en die tema is “Ek bid”. Ons sing vanaand […]
Ds Nico Ligthelm, emerituspredikant van die GK Alkantrant lei vanoggend en vanaand die eredienste. Die tema vir vanoggend se erediens is “Die Ruiter tussen die mirte” en daarvoor word gelees […]
Ds Pieter van der Walt, emerituspredikant van Bethlehem, lei vanaand die erediens. Die Skriflesing is Eksodus 12 : 1 tot 14 en Eksodus 14 : 15 tot 31 met die tema “Afgesonder […]
Die tema van vanoggend se erediens is : “Met so ‘n duidelike bewys kan jy tog nie huiwer nie” en die Skriflesing daarvoor is Handelinge 17 : 16 – 34. Die […]
Die Skriflesing vir die tema van vanaand se erediens word hanteer aan die hand van Markus 13 : 1 tot 13. met vers 1a as teksvers. Ons sing vanaand Psalm […]
Die tema vir vanoggend se erediens is : “Ek het ‘n dubbele sekerheid oor die lewe hierna” en die Skriflesing in dié verband is 2 Korintiërs 5 : 1 tot 10. […]
Vanaand se tema is : “Ek wat gesterf het, leef nou waarlik” en die Skriflesing is Romeine 6 : 1 tot 14. Ons sing vanaand Psalm 46 : 1, 2 […]
Die tema vir vanoggend se erediens is “Ek het regtig gesterf “ en die Skriflesing is Romeine 6 : 1 tot 14 met vers 2b as teksvers. Die volledige preekskets […]
Ds Attie Venter van die GK Pretoria Annlin lei vanaand die erediens. Die tema is “Ongeag jou omstandighede, God het werk vir jou ” en die Skriflesing is 2 Samuel […]