Dr Douw besoek tans Suid-Korea en Indië
Dr Douw het verlof geneem en reis tans na Indië en Suid-Korea. In Indië gaan hy besoek aflê by ds Rajesh Khumar, sendeling van die Gk Rietvallei, wat tans Christene in die omgewing […]
Dr Douw het verlof geneem en reis tans na Indië en Suid-Korea. In Indië gaan hy besoek aflê by ds Rajesh Khumar, sendeling van die Gk Rietvallei, wat tans Christene in die omgewing […]
Dr. Johannes Bingle, emerituspredikant van Windhoek, beantwoord hierdie vraag in vanoggend se erediens aan die hand van Psalm 139 vers 14 :” Ek wil u loof, want U het my […]
Die tema van vanaand se erediens is : “Jy het ‘n nuwe identiteit. Antwoord as bruid op jou Bruidegom se oproep tot getrouheid” Ons sing vanaand Psalm 65: 4 en […]
Uit Jakobus 1:1-18 (teksvers 16) kom dr Douw vanoggend by die tema van die diens :”Kry jou kop skoon met betrekking tot God”. By die mense kom die moeder van […]
Hierdie tema vir vanaand se erediens word deur dr Douw behandel aan die hand van Mattheus 21. https://youtu.be/3RiDHILpeLo
Die tema van vanoggend se erediens is :” Wie ingegaan het in God se heiligdom, het ‘n hart wat verander is” en dit word toegelig deur die lees van Psalm […]
Die skriflesing kom vanaand uit 2 Sm. 21:1-14. Teks: 2 Sm. 21:1, 14. Ons sing Ps. 47:1, 2 (Omd), Ps. 148:1, 5 en Sb 9-3:1, 2
Dr Douw hanteer vanoggend die onderwerp : “Kan mens eerlik sê, wanneer dit baie sleg gaan, dat niks jou ontbreek nie” aan die hand van Psalm 73 met die klem op […]
Vanaand se erediens is ‘n ruildiens en gevolglik lei ds Attie Venter van Annlin die erediens. Die Skriflesing is Johannes 20: 26 – 31 en die tema van die erediens […]
Dr Douw se tema vir Sondagoggend 6 September is : “Geopenbaar, sigbaar en heerlik!Daarom sonder skaamte uitgesproke.” Skaam en stil oor die evangelie asof jy niks het om te sê […]