Tema vir Sondagoggend 13 Oktober se preek
Die skrifgedeelte vir Sondagoggend se preek is Lukas 7 : 18 – 35 en die teksvers is vers 35 : “Maar God tree met wysheid op en sy werke bewys […]
Die skrifgedeelte vir Sondagoggend se preek is Lukas 7 : 18 – 35 en die teksvers is vers 35 : “Maar God tree met wysheid op en sy werke bewys […]
Sondagoggend se Skriflesing kom uit Spreuke 12 : 1 – 5 met as teksvers vers 14. Die tema is “Dit is spesifieke mense wat deur hulle woorde en dade seëninge […]
Evangelisasie-aksie Groep 7: Sosiale Hulpverlening Tshwane. In ons vorige inligtingstuk het ons genoem dat ons drie aksies beplan om vanuit ons gemeente hulp te verleen aan hulpbehoewende mense in die […]
Die skriflesing kom uit 1 Petrus 1 vs 13 – 25 en die teksvers is vs 19. Vers 19 sê ons word “losgekoop”. Wie word betaal en hoekom met bloed ?
Die teksvers, vers 32, kom uit Spreuke 30 en die gedeelte wat gelees word is Spreuke 30: 24 – 33 Die tema is : ” Omdat my Verlosser teen die groot […]
Toeka-tot-nou, a set on Flickr. Op Sondag 25 Augustus het die diakens ‘n ete aangebied ter stywing van hulle fondse. Dit was ‘n gesellige kuier rondom heerlike geregte. Die diakens, […]
Vanaand word uit Spreuke 27 gelees met die klem op vers 14. Wat sê die Here, die Heilige Gees, vir ons in hierdie vers ?
Lees Spreuke 30 : 24- 33 met die klem op vers 29. Die tema vir die oggend se preek is : Met die innerlike sekerheid wat die Gees gee, word […]
Evangelisasie-aksie Groep 7: Sosiale Hulpverlening Tshwane. Die doel van hierdie omsendskrywe is om lidmate kortliks in te lig oor die werksaamhede en beplande aksies van hierdie groep. Spasie laat nie […]
Die teksvers vir Sondag 15 September se preek kom uit Lukas 22 vs 32 :” Maar ek het vir jou gebid dat jou geloof jou nie begewe nie. As jy […]