Van oordeelsdag tot Bruilofsmaal (Aand 8 April)
Vanaand 8 April se erediens word gelei deur ds Fanus Heystek, emerituspredikant. Die tema vir vanaand se erediens is :“Van oordeelsdag tot Bruilofsmaal” met Sefanja 1:2 en 3; 1;12 tot […]
Vanaand 8 April se erediens word gelei deur ds Fanus Heystek, emerituspredikant. Die tema vir vanaand se erediens is :“Van oordeelsdag tot Bruilofsmaal” met Sefanja 1:2 en 3; 1;12 tot […]
Vanoggend 8 April se erediens word gelei deur dr Klasie Heystek, emerituspredikant van die GK Wapadrand. Die Skriflesing is Handelinge 3:1 tot 10 met vers 16 as teksvers. Die tema […]
Die Skriflesing vir vanaand 1 April se erediens gelei deur teologiese student Juan Mienie, is Psalm 16 (Nuwe Vertaling) met die fokus op verse 5 en 6 (Ou Vertaling). Die […]
Die Skriflesing vir vanoggend 1 April se erediens is Markus 16:1 tot 8 met vers 4 as teksvers. Die tema vir hierdie erediens is :“Eers as die opstandingsboodskap regtig tot […]
Vanoggend 30 Maart se erediens is ‘n diens saam met ons buurgemeente, die GK Pretoria Alkantrant, en vind hierdie jaar in ons kerkgebou plaas. Die Skriflesing vir die diens , […]
Die Skriflesing vanaand 25 Maart is Markus 14:43 tot 51; Amos 2:6 tot 16 en Sagaria 13:7 tot 9. die teksvers is Markus 14:51. Die tema van die erediens is […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 25 Maart se erediens is Johannes 18:28 tot 40 met vers 36a as teksvers. Die tema is :“Deur die Koning-van-bo kom daar tussen ander ryke ‘n […]
Die Skriflesing tydens vanaand 18 Maart se erediens is Hebreërs 11:1 tot 23 met vers 18 as teksvers. Die tema is :“Nie verstand-loos glo nie…….” Ons sing vanaand Psalm 84:4 […]
Die Skriflesing gedurende vanoggend 18 Maart se erediens is Rigters 16 met vers 21 as teksvers, Die tema is :“Toewyding aan die verhouding met God, bied ‘n skerp getuienis. Aan […]
Ons maak met leedwese bekend dat sr Olive Beeton op Sondag 11 Maart oorlede is. Sy was 92 jaar oud. Die troosdiens vind op Maandag 19 Maart om 11.00 in […]