Hoe kry ons kennis van die heerlikheid van God ? (9.00 – 12 November)
Vanoggend, 12 November, se erediens sentreer om die viering van die Heilige Nagmaal en daarvoor word 2 Korintiërs 4:1 tot 6 […]
Vanoggend, 12 November, se erediens sentreer om die viering van die Heilige Nagmaal en daarvoor word 2 Korintiërs 4:1 tot 6 […]
U kan vandag, 12 November, en gedurende hierdie naweek gerus blaai na die volgende en te siene kry wat nou nuuswaardig is in ons gemeente : Onder die skakel Diakonie […]
Vanaand, 5 November, se erediens word gerig op die Kersgebeure wat elke jaar op 25 Desember herdenk word. Die volledige program vir vanaand vind u as u klik op “Aksies” […]
Die Skriflesing vir vanoggend 5 November is Genesis 11:1 tot 9 met vers 8 as teksvers. Die tema wat deur dr Douw behandel word, is : “Deur die Gees nie […]
In hierdie tyd van die herdenking van die Hervorming vind daar in die stad van Luther, Wittenberg, ook ‘n konferensie van die World Reformed Fellowship plaas as deel van die […]
Vanoggend, 29 Oktober, se erediens word gelei deur ds Johannes Bingle, emerituspredikant van Windhoek. Die Skriflesing is Josua 4:1 tot 14 met verse 6 en 7 as teksverse en die […]
Ds Petrus van Blerk van die GK Rietvallei lei vanaand (22 Oktober) se erediens. Die tema van die erediens is “Glo met jou oë” en word behandel aan die hand […]
Dr Douw is tans in Europa waartydens hy die konferensie te Wittenberg (Duitsland) mb.t. die Hervorming namens die GKSA sal bywoon en take gaan verrig as lid van een van […]
Vir vanaand se erediens ruil dr Douw en ds Christo Swanepoel van die Gk Lyttleton, kansels. Die Skriflesing vir vanaand se erediens is Hebreërs 11:1 tot 10 en Hebreërs 12:1 […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 15 Oktober se erediens is 1 Samuel 8 met vers 19 as teksvers. Die tema is : “Om te reformeer moet ek reformeer”. Die volledige preekskets […]