President Krugerkinderhuise : ons Diakonie se fondsinsamelingsprojekte
U word versoek om te klik op “Diakonie” op ons voorblad om daar kennis te neem van die aksies om geld vir die Kinderhuise in te samel. Ondersteun asb. die […]
U word versoek om te klik op “Diakonie” op ons voorblad om daar kennis te neem van die aksies om geld vir die Kinderhuise in te samel. Ondersteun asb. die […]
Die Skriflesing vir vanoggend 3 September se erediens is Hebreërs 6:13 tot 20 en 10:19 tot 25 met 10:23 as teksvers. Die tema is : “Wie hierdie lewende verwagting (hoop) […]
Vanoggend vier ons die Heilige Nagmaal. Die tema van die erediens, nl. “Met reg, maar onder begeleiding vrymoedig in God se teenwoordigheid “ word behandel aan die hand van Hebreërs […]
U word deur ons diakens uitgenooi om deel te neem aan hulle projekte en aksies . Klik gerus op ons voorblad op “Diakonie” en lees daar van die fondsinsameling deur […]
Ons maak verskoning vir die onderbreking van die video-uitsending vanoggend. Dit is weens omstandighede buite ons beheer – daar is probleme met die elektrisiteitsvoorsiening deur die Stadsraad.
Die tema vir vanaand 20 Augustus se erediens word behandel aan die hand van Psalm 100 met vers 2 as teksvers. Ons sing vanaand Psalm 44:1,2 en 3 (omdigting), Psalm […]
Die Skriflesing vir vanoggend 20 Augustus se erediens is Eksodus 28:1 tot 6 en Hebreërs 4:14 tot 5:6 en die teksvers is Eksodus 28 vers 38. Die tema vir vanoggend […]
Die Skriflesing vir vanaand 13 Augustus se erediens is Psalm 100 met vers 3 as teksvers en die tema is:“Erken werklik :”Hy is God!” Ons sing vanaand Psalm 138:1 en […]
Die Skriflesing vir vanoggend 13 Augustus is Eksodus 28:1 ot 35 met vers 35 as teksvers. Die tema is :“Dodelike erns waar God se genade skitter.” In ons lewe gaan […]
Ons maak met leedwese bekend dat sr Tinie Cloete gister (Saterdag 5 Augustus) oorlede is. Sy was 99 jaar oud. Die begrafnisreëlings sal later bekend gemaak word.