Gelowige, moet nie die Heilige gees bedroef nie ! (18.30 – 6 Augustus)
Ds Cassie Aucamp van die Gereformeerde Kerk Andeon lei vanaand 6 Augustus se erediens. Die Skriflesing is Jesaja 63:7 tot 14 (teksverse 9 en 10 ) en Efesiërs 4:25 tot […]
Ds Cassie Aucamp van die Gereformeerde Kerk Andeon lei vanaand 6 Augustus se erediens. Die Skriflesing is Jesaja 63:7 tot 14 (teksverse 9 en 10 ) en Efesiërs 4:25 tot […]
Ds Ben Smit van die Gereformeerde Kerk Meintjeskop lei vanoggend 6 Augustus die erediens. Die Skriflesing is Jesaja 8:1 tot 18 met vers 18 as teksvers. Die tema is : […]
Die tema vir vanaand 30 Julie se erediens is: “Loof Hom almal, met alles, altyd” Die Skriflesing is Psalm 100 met vers 1 as teksvers en ons sing Psalm 150:1 […]
Die Skriflesing vir vanoggend se erediens is Eksodus 28:1 tot 31 met vers 29 as teksvers. Die tema is :“Op die hart van die h(H)oëpriester, maar dan as edelstene, vir […]
Ons gemeente word ‘n tweede keer hierdie week beproef met ‘n sterfgeval. Sr Bets Coetzee is gisteraand (Donderdagaand 27 Julie) oorlede in die ouderdom van 80-jaar en etlike maande . […]
Ons maak met leedwese bekend dat sr Marietjie Robbertse vandag (24 Julie) oorlede is. Sy was 95-jaar oud. Die troosdiens sal Donderdag 27 Julie om 11.00 in ons kerkgebou (h/v […]
Die tema vir vanaand 23 Julie se erediens is :“Antwoord wys op die krisisse van die lewe, Gelowige”. Dr Douw gebruik Lukas 16:1 tot 13 as Skriflesing en ons sing […]
Die tema vir die erediens wat dr Douw vanoggend lei, is: “Ons is familie.Volhard.” Die Skriflesing is Openbaring 1 met vers 9 as teksvers. Ons is familie, Gelowiges, en deelgenote. […]
Die tema vir vanoggend 16 Julie se erediens is : ” God die Korrespondent se mense van papier”. Die Skriflesing is 2 Korintiërs 3: 1 tot 11 met vers 3 […]
Vanoggend, 9 Julie , word die erediens gelei deur dr Johannes Bingle, emerituspredikant van die GK Windhoek. Die Skriflesing is Sagaria 1:14 – 21 met verse 18 en 20 as […]