Is daar by u vandag 11 September die begeerte tot “die water van die lewe?”
Dr Douw se tema vir die erediens (as deel van die Kerkgroei-projek) vanoggend 11 September is :” Die bruid sê nie net op haar knieë : ‘Kom!’ nie. Sy sê […]
Dr Douw se tema vir die erediens (as deel van die Kerkgroei-projek) vanoggend 11 September is :” Die bruid sê nie net op haar knieë : ‘Kom!’ nie. Sy sê […]
Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met die Gk Bergsig en ds Anton Dednam gaan dit lei. Die tema is : “Lief vir alle mense tot eer van God” Die […]
Dr Douw se Skriflesing is vanoggend Efesiërs 4 : 17 tot 24 met vers 23 as teksvers. Die tema is : “Bekering uit ‘n vernude innerlike is grondig en onstuitbaar “. […]
Die Skriflesing is vanoggend 1 Timoteus 2 verse 1 tot 7 en met vers 5 as teksvers. Die tema is :”Begryp daar is net een Middelaar – Middelaar by God […]
Ons gemeente het op 21 Augustus kennis geneem van ons Diakonie se tekort aan fondse . U kan die volledige berig lees deur op “Diakonie ” op die voorblad te […]
Die Skriflesing vir die behandeling van die tema is Johannes 7: 45 – 52. Ons sing vanaand Psalm 48 : 1 en 3 (omd); Psalm 74 : 11, 12 en […]
Die tema vir vanoggend se erediens is : “Om met vertroue te leef, vereis ernstige geloofsdinkwerk” en die Skriflesing daarvoor is Matteus 5:25 – 34 en vers 33 is die […]
Ons maak met leedwese bekend dat sr Rina Vorster laas Vrydag 12 Augustus oorlede is in die ouderdom van 91 jaar. Die troosdiens vind komende Donderdag 18 Augustus om 12.00 in […]
Ds Christo Swanepoel van die GK Lyttleton lei vanaand die erediens. Die Skriflesing is Psalm 19 en die tema is : “God bewerk die ware geloof in sy kind deur […]
Die Skriflesing van vanoggend 14 Augustus se erediens is Efesiërs 1 : 1 tot 14 en die tema is : “Uitsonderlik geseën en daarom indringend gerig op God se lof”. […]