Ons verkry vryspraak deur te glo !
Die tema van vanaand (7 Augustus) is : “Om jou goeie werke vir regverdigmaking aan te bied, doen nie net skade aan jou verhouding met ons Verlosser nie. Dit sny […]
Die tema van vanaand (7 Augustus) is : “Om jou goeie werke vir regverdigmaking aan te bied, doen nie net skade aan jou verhouding met ons Verlosser nie. Dit sny […]
Die Skriflesing tydens vanoggend (7 Augustus) se erediens is : Matteus 13 : 44 tot 58 en die tema wat dr Douw gekies het, is : “Raakloop, blydskap en verkoop”. Die […]
Die tema van vanaand 31 Julie se erediens is : “Ek weet want ek is ‘n heilige – Gód se heilige en God se heiliges ken die misterie !” Die […]
Vanoggend, 31 Julie, se erediens handel oor die tema : “Eers as ek tot opregte aanbidding gevorder het, kan ek vir ander tot seën wees” Is ek ‘n seëndief of ‘n […]
Lidmate wat Sondagoggend 24 Julie se erediens bygewoon het, is voor die aanvang van die diens deur die Kerkraad by monde van ouderling Rudi Delport ingelig oor die aksie wat beplan […]
Vanaand, 24 Julie, se Skriflesing is 1 Petrus 1 : 13 – 21 met vers 17 as teksvers. Die tema van die erediens is :”Die Vader sal beslis oor elke […]
Die tema van vanoggend 24 Julie se erediens is : “Wat ek in die hemel hoor en sien, bepaal hoe ek op aarde dink en doen”. Die Skriflesing is Psalm […]
Die Skriflesing vir vanaand 17 Julie se erediens is Jakobus 1 met vers 5 as teksvers. Ons sing vanaand Psalm 40 : 2 en 3; Psalm 32 : 1 en […]
Vanoggend 17 Julie 2016 se Skriflesing is Genesis 36 : 1 tot 19, en 31 tot 43 asook Openbaring 5 : 1 tot 10. Die teksvers is vers 31 en […]
Dr Klasie Heystek, emerituspredikant van Wapadrand lei vanaand 10 Julie se erediens. Die Skriflesing is vanaand uit 2 Samuel 7 : 1 tot 19 met vers 11b as teksvers. Ons […]