Is dit vir die gelowige ‘n uitdaging versus ‘n roeping?
Die tema vir vanoggend 12 Junie se erediens wat deur dr Johannes Bingle hanteer gaan word, is : “Uitdaging versus roeping vir die gelowige roeping versus uitdaging”. Die volledige liturgie […]
Die tema vir vanoggend 12 Junie se erediens wat deur dr Johannes Bingle hanteer gaan word, is : “Uitdaging versus roeping vir die gelowige roeping versus uitdaging”. Die volledige liturgie […]
Dr Douw hanteer hierdie tema vanaand aan die hand van Handelinge 1 : 1- 14. Ons sing vanaand Lied 190 : 2 en 3 en Psalm 98 : 2 en […]
Die Skriflesing vir vanoggend 5 Junie se erediens is Matteus 25 : 1- 30 met vers 5 as teksvers. Die tema van die diens is : ” Die Bruidegom bly […]
Die liturgie neem vanoggend die volgende vorm aan : Votum Groete-seën Sing Psalm 136:1, 3 en 19 Belydenis Nagmaalformulier en gebed Sing Psalm 29: 1 en 5 (omdigting) Skriflesing:Levitikus 16 Woordverkondiging Sing […]
Vanaand, 22 Mei, se Skriflesing is Johannes 16 : 1 tot 15 en die teksvers is vers 8. Die tema vir die erediens is : “Dié regsgeding op aarde – […]
Die tema vir vanoggend 22 Mei se erediens is :”Pas die lig in jou liggaam op, Gelowige” en die Skriflesing daarvoor is Lukas 11 : 14 tot 36. ‘n Mens […]
Die tema vir vanaand se erediens is : ” Pinkster : wind, vuur en die woord” en die Skriflesing is die volgende verse : Handelinge 2 : 1 tot 13; Eksodus […]
Die Skriflesing vir vanoggend 15 Mei se erediens is Openbaring 5 met vers 6 as teksvers. Die tema van die erediens gelei deur dr Douw, is “Verbly jou in die […]
Die Skriflesing vir vanaand se erediens is Psalm 47 met verse 6 tot 9 as teksverse. Die tema is “Luister fyn : die oorwinning is behaal! “ Ons sing vanaand […]
Ons sing vanoggend (Sondag 8 Mei) tydens die erediens die onderstaande lied. OF ONS LEWE EN OF ONS STERWE (Beryming van Romeine 14:7 en 8 (Prof Fanie Jooste), melodie Ps.42) Niemand […]