OGGEND 25 MAART 2012
Hy wat daar in sy bebloede toestand voor Pilatus staan, Hy is ons Koning. Die bebloede Een, juis Hy is die Koning wat gekom het. Wanneer Pilatus op die regbank […]
Hy wat daar in sy bebloede toestand voor Pilatus staan, Hy is ons Koning. Die bebloede Een, juis Hy is die Koning wat gekom het. Wanneer Pilatus op die regbank […]
Juis omdat Hy ons Hoëpriester is, ontvang ons volmaakte versoening Lees Johannes 18:12-24 Teks vers 13 In Johannes 18:13 word beklemtoon wie hoëpriester was in die jaar toe die Here […]
God se erfgename leef in (ware) weelde en is nie van krummels afhanklik nie. Lees Rigters 1:1-7 Teks: vers 7 Die aanslag teen die erfgename is: “Maak hulle van krummels […]
Insig in die gesag waarmee Jesus optree, verander jou lewe. Lees Lukas 7:1-10 Teks: vers 9 Insig in die gesag ágter Jesus se gesag, lei tot ʼn nederige afhanklikheid. Jesus […]
Op ʼn helder insig en ʼn helder belydenis volg die sien van groter dinge. Lees Johannes 1:43-51 Teks: vers 51 Gelowiges moet nie volstaan met ʼn helder insig en ʼn […]
Wie deur die Gees helder sien, bely ook helder. Lees Johannes 1:19-42 Teks: vers 29 Die Gees is die een wat my helder laat sien. Ons het juis in hierdie […]
Lees 1 Petrus 1:1-9 Teks: vers 8-9 Deur beproewings sorg God dat daar heerlike bevindings oor my geloof gemaak sal word wanneer Christus sigbaar word. Mense aan wie God […]
Lees 2 Tessalonisense 2 Teks: vers 2 Hou jou by die geopenbaarde feite aangaande die wederkoms sodat jy sonder verwarring en kommer daarna mag uitsien. ʼn Gebrek aan feite aangaande […]
Lees Eksodus 16 Teks v. 33 Maak seker dat die inligting wat jy stoor, “verwerk” is – in geloof verwerk is. As jy “onverwerkte” inligting stoor, sal jy altyd soos […]
Lees Psalm 65 Teks: v. As die realiteit van jou verhuising tot jou deurgedring het, sal jy met sekerheid oorvloed van God verwag. Gelowige, laat die realiteit tot jou deurdring: […]