Bybelstudieriglyne vir 10 Maart
Bybelstudie met die oog op Sondag 10 Maart 2019 Lees Efesiërs 1:3-14 deur soos dit hier onder uit die Direkte Vertaling weergegee word. Efesiërs 1:3-14 3 Lofwaardig is die God […]
Bybelstudie met die oog op Sondag 10 Maart 2019 Lees Efesiërs 1:3-14 deur soos dit hier onder uit die Direkte Vertaling weergegee word. Efesiërs 1:3-14 3 Lofwaardig is die God […]
Die Skriflesing vanaand 3 Maart is Sagaria 3 met vers 2 as teksvers. Die tema is soos bo aangekondig. Ons sing vanaand Psalm 134; 1 en 2 (omdigting); Psalm 74:16 […]
Die Skriflesing vanoggend 3 Maart is 1 Johannes 5:1 tot 13 met die klem op vers 11. Die tema vir die erediens is: “Uitverkiesing: As ek innerlik deur God se […]
Ons gemeente het op Sondag 24 Februarie na die erediens ons jaarlikse Afskopfunksie gehou. Met dié funksie is die jaar se sosiale aktiwiteite begin. Hier is ‘n aantal fotos wat […]
Riglyne vir die Bybelstudie met die oog op Sondag 3 Maart 2019 Lees 1 Johannes 5:1-12 deur soos dit hier onder uit die Direkte Vertaling weergegee word: 1 Johannes 5:1-12 […]
Om meer te wete te kom, klik gerus op ons voorblad op Diakonie/Uit die Diakensbank
Die Skriflesing vir vandag 24 Februarie se erediens is 2 Tessalonisense 2:13 tot 17 met die klem op vers 13. Die tema is: “Uitverkiesing Helderheid oor wie ek is: God […]
Riglyne Bybelstudie met die oog op Sondag 24 Februarie 2019 (Nagmaal en nabetragting) Lees 2 Tessalonisense 2:13-17 soos dit hier onder uit die Direkte Vertaling weergegee word. 2 Tessalonisense 2:13-17 […]
ONTHOU 24 FEBRUARIE Hoekom? Want dis Nagmaal en Nabetragting En DIE GROOT SKOP! Wat word geskop? Die jaar. Ons skop die jaar af. Mens noem dit afskop. Het jy iets […]
Riglyne vir Bybelstudie met die oog op Sondag 17 Februarie 2019. Lees Johannes 6:22-48 soos hier onder weergegee, sorgvuldig deur. 22 Die mense wat oorkant die see was, het gesien […]