Hoe kan ons met oorgawe Kersfees vier?
Die Skriflesing vir vanoggend se erediens is Johannes 1 : 1 tot 14 met die klem op verse 4 en 5. Dr Douw se tema is : “(Gelowige) Realis vier met […]
Die Skriflesing vir vanoggend se erediens is Johannes 1 : 1 tot 14 met die klem op verse 4 en 5. Dr Douw se tema is : “(Gelowige) Realis vier met […]
Die Maandagaand Bybelstudiegroep het hul aktiwiteite van die jaar op Sondag 29 November afgesluit met ‘n funkise by Willie en Annette Coetzer
Die tema van dr Douw se erediens vanaand (29 November) is :” Ek is deel van ‘n nuwe geslag. Ek is nie meer deel van die geslag van Kain wat […]
Die tema vir vanoggend 29 November se erediens is : “Herken in Hom, die Woord, God se almagsoptrede”. Die Skriflesing is Johannes 1 : 1 tot 14 met vers 1 […]
Ons is saam met Johan en Emaré Stronkhorst verheug oor die geboorte van Philippa laas Sondag (22 November) en saam met Richardt en Chené Pelser met die geboorte van Kaylin […]
Ons maak met leedwese bekend die afsterwe van sr Ria Wilken in die ouderdom van 86 jr. Die troosdiens het vanoggend (Donderdag 26 November) plaasgevind . Sr. Ria was die moeder van […]
Op Kersdag 25 Desember sal daar om 9.00 ‘n erediens wees saam met die Gk Alkantrant en wel in ons kerkgebou. Die prediker sal dr Douw wees. Daar sal ook […]
Die tema van vanaand se erediens is “My verhouding met die owerheid (alle gesag”) is ‘n helder getuienis en daarvoor lees ons 1 Petrus 2 : 1 – 17 met […]
Die eerste viering in die nuwe jaar van die Heilige Nagmaal vind op 27 Februarie 2016 om 9.00 plaas