Dis lieflik om naby God te wees! – 31 Augustus 2025 – 09:00
Dis lieflik om naby God te wees! Psalm 84 is ’n pelgrimslied. Die digter is ver van Jerusalem, maar sy hart smag om by die tempel te wees waar God […]
Dis lieflik om naby God te wees! Psalm 84 is ’n pelgrimslied. Die digter is ver van Jerusalem, maar sy hart smag om by die tempel te wees waar God […]
Paulus waarsku Titus dat valse leer lewens verwoes. In Kreta het leraars mense verwar met ’n leer van “Christus plus”: jy moet nog Ou-Testamentiese gebruike onderhou, offers bring en seremonies […]
Die wekroep van die reformasie was dat ons alleen deur ‘n ware geloof in Christus gered word. Niks wat die mens self kan doen of bybring help om verlossing vir […]
Dawid is in die oorgangstyd tussen die Rigters en die Konings gebore, met daardie vervallegeskiedenis nog vars in die geheue. Hy het groot hervormings in die land tot stand gebring,maar […]
Titus is op Kreta agtergelaat met die opdrag om ‘n aantal dinge in orde te kry. Paulus bemoedig hom dan met hierdie ‘pastorale brief’, waarin hy eers die grondslag van […]
10 Augustus 2025 – Aand Jesus het dikwels in gelykenisse geleer – dit is ‘n storie/gebeurtenis uit die alledaagse lewe wat ‘n geestelike waarheid illustreer. Die gelykenisse het ‘n belangrike […]
10 Augustus 2025 – Oggend In die aanhef van sy brief aan Titus gee Paulus ‘n kragtige uiteensetting van wat die Christelike lewe behoort te wees: geloof, kennis van die […]
VotumSeëngroetLoflied: Psalm 89: 1, 6 & 7GebedSkriflesing: 2 Korinthiërs 4:1-13 (‘53-Vertaling)Sing: Psalm 103: 7 & 9Teksvers: 2 Korinthiërs 4:1Tema: God se barmhartigheid laat ons volhardPreekBevestiging van bedienaar van die WoordSeënbede: […]
Lees: 1 Timoteus 6:3-21; NGB 1 Sing: Psalm 136 : 1, 2, 3; Psalm 30 : 7; Skrifberyming 2-2 (34) : 1; Psalm 145 : 2, 4, 12; Inleidend Oor […]
Lees: Openbaring 10 Sing: Psalm 32 : 1; Psalm 71 : 13, 17; Skrifberyming 18-7 (45) : 1, 9; Psalm 68 : 15, 16; Inleidend Daar word deesdae baie wetenskaplike […]