Volgende Nagmaal 26 Augustus
Ons gemeente se volgende nagmaalgeleentheid is geskeduleer vir Sondag 26 Augustus en die voorbereidingsdiens is geskeduleer vir 19 Augustus. Die ouderlinge sal in die weke voor Nagmaal hulle lidmate besoek.
Ons gemeente se volgende nagmaalgeleentheid is geskeduleer vir Sondag 26 Augustus en die voorbereidingsdiens is geskeduleer vir 19 Augustus. Die ouderlinge sal in die weke voor Nagmaal hulle lidmate besoek.
Die Skriflesing tydens vanaand 10 Junie se erediens is Efesiërs 2:1 tot 10 met vers 4 as teksvers. Die hoofgedagte is “Eers as jy die donker verlede se detail ken, maak […]
Vanoggend 10 Junie se erediens konsentreer op Spreuke 1:1 tot 7; 10:22 tot 24; 14:10 tot 14 en Filippense 4:4 tot 9 met Spreuke 14:13 as teksvers. Die tema is […]
Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met die Gk Derdepoort en ons verwelkom graag ds Lee wat die erediens sal lei. Die Skriflesing is Openbaring 3:14 tot 22 en die […]
Vanoggend 3 Junie se Skriflesing is Johannes 16:5 tot 15 met die klem op vers 8. Die tema vir die erediens is: “Verkondig! Jesus het die Parakleet gestuur om die […]
Die Skriflesing vir vandag, 27 Mei, se Nagmaalerediens is Johannes 15:18 tot 16:4. Die hoofgedagte is :” Versorg met die Parakleet wat Christus gestuur het om te getuig, kan ek […]
Ons gemeente het Saterdagaand 19 Mei weer ‘n belofteveiling gehou. Dit behels dat lidmate goedere en dienste skenk wat dan opgeveil word en in Saterdag se geval deur ‘n opgeleide […]
Op 13 Mei het lidmate van ‘n paar wyke byeengekom vir ‘n bring-en-braai by die saal. Ander wyke gaan later hierdie jaar hulle beurt kry. Hieronder is ‘n paar foto’s […]
Bybelstudie vir Donderdag 24 Mei 2018 Groepe 1 en 3 en die groep te Huis Nazareth doen die volgende : Lees Johannes 15:18-16:4. Die klem van die Bybelstudie sal op […]
Die Skriflesing vir vanaand 20 Mei se erediens is Prediker 12 en vers 13 is die teksvers. Soos bo aangedui is die tema “Vrees die Here”. Ons sing vanaand Psalm 33:2 […]