Wat beteken Jesus se opstanding vir ons vandag ? (9.00 – 23/4)
Die tema vir vanoggend 23 April, se erediens is :” Dit is regtig Hy ! ‘n Opstandingslewe binne die ou bedeling is ‘n realiteit !” Hy is die waarborg : […]
Die tema vir vanoggend 23 April, se erediens is :” Dit is regtig Hy ! ‘n Opstandingslewe binne die ou bedeling is ‘n realiteit !” Hy is die waarborg : […]
Die tema van vanaand 16 April se erediens, is : “Geen aardskudding met die opstanding nie, maar …..”. Die Skriflesing is Markus 16 met vers 8 as teksvers. Ons sing […]
Die tema van vanoggend Sondag 16 April se erediens, is : ” Die Oorwinnaar plaas sy verlostes op ‘n pad van vurige verwagting”. Sonder verwagting ná daardie Sondagmôre ! Persoonlik […]
Die tema van vanaand 9 April se erediens word behandel aan die hand van Lukas 23:26 tot 43. Ons sing vanaand Psalm 103:9 en 11; Psalm 44:3 en 8 (omdigting) […]
Die tema vir vandag 9 April se erediens is die :“Met die Konings se verhoor skitter die heerlike evangelie deur menslike valshede heen” Menslike valshede wat dreig om die evangelie […]
Die erediens vanoggend 2 April word gelei deur prof. Amie van Wyk, emeritusprofessor. Die tema vir die erediens is : “Ek het gevind” en word hanteer aan die hand van […]
Dr Douw het vandag, 27 Maart, vertrek na Brasilië om daar die sinode van die Presbiteriaanse Kerk van Brasilië namens die Deputate vir Ekumeniese Sake (Buitelands) by te woon. Hy […]
Die tema vir vanaand 26 Maart se erediens is :” Eie planne of God se plan ?” en dit word behandel aan die hand van Lukas 9:44 tot 45 en […]
Die tema vir vanoggend se erediens 26 Maart se erediens is : “Wyser as wys” en die Skriflesing is Spreuke 20:2 tot 21. Wonderlike maar gewone wysheid Uitsonderlike wysheid Uitsonderlike […]
Ons is vanoggend 19 Maart saam met Koos en Griet Janse van Vuuren verheug oor die doop van Nicholas. Veels geluk ook aan die grootouers, Deon en Reta Bos.