God se bevryding hou duidelike opdragte vir ons in
Die tema vir vanaand se erediens is :“God se bevryding van Sy kinders hou duidelike opdragte vir hulle in.” Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met Lyttelton en hulle predikant, […]
Die tema vir vanaand se erediens is :“God se bevryding van Sy kinders hou duidelike opdragte vir hulle in.” Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met Lyttelton en hulle predikant, […]
Die tema van vanoggend se erediens is “Wandel deur die Gees” en die diens word gelei deur ds Pieter van der Walt. emerituspredikant van Bethlehem. Die Skriflesing is Galasiërs 5 […]
Ds. Nico Lighthelm, emerituspredikant van Alkantrant, lei vanaand se erediens. Die Skriflesing is Amos 9 : 1- 6 en vers 1a is die teksvers.Die tema van die erediens is “Stukkend […]
Ds Nico Ligthelm, emerituspredikant van Alkantrant, lei vanoggend se erediens. Die tema van die diens is: “Die grootste Godswonder” en ds Nico hanteer dit aan die hand van Matteus 2: […]
Ds Fanus Heystek, emerituspredikant van Akasia, lei vanaand se erediens. Die tema van die erediens is “Judas se einde(selfmoord)” en hy gebruik Matteus 27 :3-5 en Johannes 12 : 1-8 […]
Ds Rassie Smit, emeritus predikant van Magalieskruin, lei vanoggend se erediens. Hy gebruik vandag Romeine 8 met teksverse 22,23 en 26 om die tema van die erediens te behandel, nl […]
Dr Klasie Heystek lei vanaand 12 Julie die erediens met as tema “Geloof in aksie”. Volg die erediens deur op oudio of video op die voorblad te klik.
Dr Klasie Heystek, emerituspredikant van Wapadrant lei vanoggend die erediens. Hy gebruik as Skriflesing 2 Petrus 3 : 1-15 vir die tema van die erediens, nl. “Dink reg om reg […]
Dit is met leedwese dat ons bekend maak dat br Jaco Woensdagoggend 8 Julie oorlede is, in die ouderdom van byna 83 jaar. Die troosdiens vind Dinsdag 14 Julie om […]
Die tema van vanaand se erediens is :”Wie staan pa vir wat Judas Iskariot gedoen het?”. Ds Fanus Heystek hanteer dié tema aan die hand van Johannes 13 : 18-30 […]