Gereformeerde Kerk Waterkloofrand
Posts by :
Waarop val die klem tydens Sondagoggend 18 Mei se erediens?
Die Skriflesing vanoggend is Jesaja 50 met as teksvers vers 4. Hulle wat dreig om hulle identiteit in die Here te verloor, word deur die Kneg bemoedig. 1. Wanneer ‘n […]
Vreugde in ons Gemeente
Ons as gemeente deel vandag (11 Mei) graag in die vreugde van die volgende gesinne : – die gesin Dries en Rolene Kruger met Philna se troue laas Saterdag met Malan […]
Sondagoggend 11 Mei 2014 : waarop gaan die klem gelê word?
Met die Skriflesing uit Jesaja 49 : 1 tot 7 (teksvers 3) word die klem gedurende vanoggend se erediens gelê op : ” Intense aandag is nodig om insig te […]
Hoe benader ons as Christene Woensdag se verkiesing?
Die tema vir vanoggend se erediens is : “Bewus van die Here se hand, weet ek hoe die 2014 verkiesing belangrik is” * Die koning moet water na die onderdane […]
Sondag 27 April se eredienste
Vanoggend se Skriflesing is Handelinge 10 : 27-48 met vers 42 as teksvers. Die tema van Dr Breed se preek is : “Vir voorbereide hoorders maak die feite aangaande die […]
Herdenking van Opstandingsdag 20 April 2014
Vanoggend se Skriflesing is Lukas 24 : 1 – 12 en die teksvers is vers 7 Die tema vir die erediens is : “Geen mens het die opstanding waargeneem nie. […]
Goeie Vrydag 18 April 2014 se preekskets
18 April 2014 Gesamentlike diens GK Alkantrant en GK Waterkloofrand Lees Matteus 27:27-56 Teks: verse 41-43 Prediker: Dr. Douw Breed Tema: Ook ons skud by die kruis die kop, maar […]
Klassis Oostelike Pretoria vergadering
Ons Klassis, bestaande uit die volgende gemeentes, vergader vanaand (Maandagaand) : Brooklyn, Derdepoort, Silverton, Waterkloofrand, Cullinan, Meyerspark, Alkantrant, Wapadrant, Kwaggafontein en Eersterust. Ons bede is dat ons Hemelse Vader die vergadering […]
Sondag 13 April se erediensbesonderhede
Om u instaat te stel om u voor te berei op vandag se eredienste, gee ons graag die volgende besonderhede deur : Vanoggend se Skriflesing is Jesaja 42 : 1 […]