Gereformeerde Kerk Waterkloofrand
Posts by :
Preekskets (15 Oktober 2023 – 17:30)
Ontvang van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria. Ons bely telkens dat Jesus ‘ontvang is van die Heilige Gees’ en ‘gebore is uit die maagd Maria’. Hierdie is […]
Preekskets (15 Oktober 2023 – 09:00)
Leef elke dag bewustelik onder God se regering. Ons leef nie vanselfsprekend bewustelik onder God se heerskappy nie. Die tyd toe God die visioen (volgens hoofstuk 7) aan Daniël gegee […]
Ontvang van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria. (15 Oktober 2023 – 17:30)
Skriflesing: Johannes 1:1-14 Teks: Johannes 1:4-5 Belydenis: HK Sondag 14 Sing: Ps. 66:1, 2; Ps. 121:1, 2, 4; Ps. 45:1, 6, 9; Ps. 72:10, 11; Daar is ‘n radikale onderskeid […]
Leef elke dag bewustelik onder God se regering. (15 Oktober 2023 – 9:00)
Skriflesing: Daniël 7 Teks: Daniël 7:18 Sing: Ps. 92:1, 3, 6; Ps. 81:1, 6, 11, 12; Ps. 124:3, 4; Ps. 18:13, 15; Ps. 103:9, 10, 11; Ons leef nie vanselfsprekend […]
Dank die Vader. Deur die “Seun van sy liefde” is alles reeds verander. (8 Oktober 2023 – 17:30)
Skriflesing: Kolossense 1:1-23 Lees: Sondag 13 Teks: 12-14 Sing: Ps. 95:1, 2, 3; Ps. 37:2, 3, 14, 15; Ps. 16:3, 4, 5; Ps. 145:3, 4, 5. Ons […]
Preekskets (8 Oktober 2023 – 17:30)
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Skriflesing: Kolossense 1:1-23 Lees: Sondag 13 Teks: 12-14 Sing: Ps. 95:1, 2, 3; Ps. 37:2, 3, 14, 15; Ps. 16:3, […]
My Godgegewe identiteit hou ingrypende gevolge vir my lewe in. (8 Oktober 2023 – 9:00)
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Skriflesing: 1 Petrus 1:1-25 Teksvers: 1 Petrus 1:1 Sing: Ps. 138:1, 4; Ps. 32:1, 3; Ps. 9:1, 7, 8; Sang: Ps. […]
Preekskets (8 Oktober 2023 – 9:00)
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Skriflesing: 1 Petrus 1:1-25 Teksvers: 1 Petrus 1:1 Sing: Ps. 138:1, 4; Ps. 32:1, 3; Ps. 9:1, 7, 8; Sang: Ps. […]