Blydskap oor God. Lees meer hieroor in vandag 16 November se Nuus
Tydens vandag se erediens, wanneer die Heilige Nagmaal gevier word, word gelees uit Romeine 5 : 1-11 met die klem op vers 11. Geregverdigde, laat Nagmaal jou na ‘n spesifieke […]
Tydens vandag se erediens, wanneer die Heilige Nagmaal gevier word, word gelees uit Romeine 5 : 1-11 met die klem op vers 11. Geregverdigde, laat Nagmaal jou na ‘n spesifieke […]
Ons maak met leedwese beken dat sr Catinkas Kempff vanoggend, 15 November, oorlede is in die ouderdom van 92 jaar. Die begrafnis reëlings is nog nie bekend nie.
Luister na die Gees wanneer Hy jou op feite wys, laat besin en afleidings maak. Ons Skriflesing vandag is Romeine 5 : 1-11. Gehoorsaam dus die Gees wat God se […]
Vrydagnag 31 Oktober het 29 voorskool- en laerskoolkinders van ons gemeente ‘n besoek afgelê aan die museum in die middestad van Pretoria (kyk berig in die Waterkruik) en daarna die […]
Op Sondag 26 Oktober is ‘n funksie gehou vir die nuwe intrekkers van 2014.Die meeste van die nuwe intrekkers kon die funksie bywoon wat gehou is aan huis van Japie […]
Hulle wat geregverdig is, antwoord met insig op swaarkry. Swaarkry sal altyd dreig om ons te beroof maar * vir mense wat geregverdig is, is weghardloop nie ‘n antwoord nie […]
Klassis Oostelike Pretoria, waarvan ons gemeente deel is, herdenk vanaand die Kerkhervorming deur ‘n gesamentlike erediens in die kerkgebou van die GK Derdepoort. As gevolg daarvan sal daar vanaand nie […]
Is jou saak met die Here in orde? Vra eerstens of jy God op sy word neem. Die mense wie se saak met die Here reg is : – ken […]
Vanoggend (19 Oktober) se Skriflesing uit Matteus 10 (teksvers vs.40) sê :” Assosieer jou openlik met die Gestuurde se gestuurdes en ontvang so die Gestuurde en sy Sender”. * Die […]
Spreuke 26 : 1- 12 gee ons vanoggend leiding om te besluit of ons in ons daaglikse lewe moet swyg of antwoord. * Gees-driftige swye is gepas as my antwoord […]